Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 La Palma Villas

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma Villas 37, Beach Boulevard East Road, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

37 La Palma Villas is 'n selfsorgwoonstel in die Die Voorbaai/Diaz-strand, loopafstand van Hartenbos via die strand af. Een van die mooiste gebiede in die kusdorp Mosselbaai. Die woonstel is op die vierde verdieping (hysbakke beskikbaar) van 'n veilige kompleks met 'n wonderlike see-uitsig vanaf die half-omheinde balkon.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n dubbelstort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof/oond, mikrogolf, yskas/vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die balkon is half toegemaak met 'n ingeboude braai. Let daarop dat daar slegs 'n DVD-speler en OVHD is, kyk internet vir beskikbare kanale. WiFi is beskikbaar, en die verblyf het 'n omsetter wat die ligte tydens beurtkrag aan die gan hou.

La Palma Villas is naby die Langeberg Mall geleë en is stapafstand vanaf Diaz Beach Water World. Die vele doendinge in die omgewing sluit bootuitstappies, skubaduik en haaihokduik in. Die pragtige uitsigte en die rustige omgewing sorg vir 'n onvergeetlike verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by 37 La Palma Villas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir 37 La Palma Villas
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 8

Ligging

  • La Palma Villas 37, Beach Boulevard East Road, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 37 La Palma Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma Villas 37, Beach Boulevard East Road, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZjliZGQ1LTkxYjAtNGMyNC1iYTg2LThkOGQ2MjkzYjU3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 28 5 1 5 37 La Palma Villas Beach Boulevard East road 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.157212987728 22.109077155573
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem