Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 La Palma Villas

37 La Palma Villas
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg, alle linne word voorsien. Daar word badhanddoeke voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die badhanddoeke moet asb. nie die eenheid verlaat nie.

Huisreëls

Ekstra R500 (nie by die daaglikse tarief of kwotasie ingesluit nie) is direk aan ons betaalbaar vir die skoonmaak van die linne nadat gaste vertrek. 'n R750 sleuteldeposito is ook direk aan ons betaalbaar en sal terugbetaal word na vertrek indien alles in orde is.
(Let asb. daarop dat die fooi nie deel is van die daaglikse tarief en kwotasie nie.) Moet elektronies oorbetaal word voor aankoms.

Alle linne word voorsien. Daar word badhanddoeke voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die badhanddoeke moet asb. nie die eenheid verlaat nie. Besprekings moet 1 week voor die tyd gedoen word sodat die gelde in ons bankrekening kan verskyn voor julle arriveer.

Neem asb. kennis dat daar geen WiFi of DStv-dekodeerder beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma Villas 37, Beach Boulevard East Road, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZjliZGQ1LTkxYjAtNGMyNC1iYTg2LThkOGQ2MjkzYjU3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 26 5 1 5 37 La Palma Villas Beach Boulevard East road 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.157212987728 22.109077155573