37 Maplin

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 23 Jul 2019 tot 1 Okt 2019.

Beskrywing

37 Maplin is 'n gastehuis in die kusdorp Plettenbergbaai geleë, en bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers. Die 3 gastekamers is op die onderste verdieping van die eienaar se huis. Die gastehuis is net 5 minute se ry vanaf die sentrale strand, winkels en restaurante.

Verblyf beskik oor 3 gastekamers. Die Tuinkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die Somerkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die Oak-kamer het 'n dubbelbed en 'n aparte privaat badkamer met 'n stort. Elke gastekamer het ingeboude kaste en WiFi. Gaste het toegang tot die gastesitkamer met 'n lessenaar en 'n TV met volledige DStv en 'n ten volle toegeruste gemeenskaplike kombuis. Daar is ook 'n buitearea, geskik vir onthaal.

Die gastehuis het ook 'n speletjieskamer met 'n volledige pool-tafel, veerpyltjiebord, verskeie bordspeletjies en gemaklike stoele en banke. Daar is oorgenoeg leesstof vir diegene wat wil ontspan en lees. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Handdoeke, seep en sjampoe word voorsien. Daar is ook swemhanddoeke.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 37 Maplin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 R450 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af. Geldig vanaf 23 Jul 2019 tot 1 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false