Voëlklip Akkommodasie by 37 on 11th Avenue - V44 | LekkeSlaap
+14

37 on 11th Avenue - V44

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Laan 37, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

37 on 11th Avenue 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Dit is wêreldwyd bekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede van die land af en per boot. Hermanus spog met pragtige natuurskoon, 'n matige klimaat, buitelug-doendinge, verskeie blomsoorte en dis ook lekker naby Kaapstad wat dit die ideale basis maak waarvandaan jy die Kaapse Overberg kan verken.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Een het 'n stort en die ander een het 'n stort en 'n bad. Al die kamers bied toegang tot die stoep.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n ontspanningsarea met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n TV. Die huis het 'n omheinde tuin met braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 37 on 11th Avenue - V44 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 37 on 11th Avenue - V44
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 11de Laan 37, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 37 on 11th Avenue - V44 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Laan 37, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3OWY0Mzk1LTgxZTAtNDg2OC05ODJmLWMyN2UxYzM0MTQ0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 37 11th Avenue Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.406071 19.290206
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za