Port Elizabeth Akkommodasie by 37 On Hanna | LekkeSlaap
+13
+13

37 On Hanna

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Hanna-weg 37, Rowallan Park, Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

37 On Hanna bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in 'n rustige tuin van 'n gesinshuis. Dié kothuis is in Rowallan Park in Port Elizabeth en is ideaal vir kort verblyf.

Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n leefkamer met 'n dubbelslaapbank. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi en 'n TV met OpenView-kanale is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat buite-sitarea met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Besienswaardighede en geriewe in die area sluit in Baywest Mall, Kagga Kamma Wildreservaat, Sardiniabaai, Van Stadens Veldblomreservaat, Boardwalk Casino and Entertainment Centre, Kingsstrand, Kagga Kamma Gholfbaan en Little Walmer Gholfbaan. Mooihoek Aarbeiplaas is 67,2 km ver en Addo Olifantpark is 76,2 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by 37 On Hanna sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hanna-weg 37, Rowallan Park, Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Hanna-weg 37, Rowallan Park, Port Elizabeth, 6025, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98d230fccf52911cc02505ee3f67a38c537abe6cedebc3c1465b6a879fa042817cf7cf26477e6a052e669b378aaf6dc0ea77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 37 Hanna Road Rowallan Park 6025 Oos-Kaap 086 999 0018 09:00-19:00 14:00 -33.94506 25.47628
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za