37 on Waters Edge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

37 on Waters Edge is ’n selfsorghuis op die Waters Edge-sekuriteitslandgoed in Big Bay, Kaapstad. Dis naby die strand en spog met ’n swembad en ’n Jacuzzi.

Dié dubbelverdiepinghuis bied toegang tot die strand en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het ’n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met ’n bad en stort, TV, lugversorging en ’n uitsig oor die duine, see, Tafelberg en Robbeneiland in die verte.

Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het ’n dubbelbed, en albei is ook op die boonste verdieping geleë. Die 2 slaapkamers deel die badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook koffiestasie met ’n yskassie en 'n ketel op die boonste verdieping en dit lei na ’n houtdek met ’n versonke Jacuzzi, sonstoele en buite-rusbanke.

Die vierde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n instapstort en bad. Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en die opwaskamer het ’n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het ’n TV en ’n kringklankstelsel.

Die patio en leefarea het stapelglasdeure, 'n braai-area, 'n swembad met 'n outomatiese swembadbedekking en ’n kaggel. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in die dubbelmotorhuis.

Die eiendom is ook stapafstand vanaf ’n winkelsentrum en die restaurante by die see.

Slaapplek

'n Bespreking by 37 on Waters Edge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 37 On Waters Edge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R8 900 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za