37 Simonsrust

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

37 Simonsrust is 'n gerieflike eenheid in 'n ruim 24-uur-sekuriteitskompleks met meenthuise wat omring word deur berge. Die huis het 'n uitsig oor die kompleks se netjiese tuine en pragtige omliggende berge van die stoep en balkon af.

Dié woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n bad en stort. Die tweede badkamer beskik oor 'n stort. Die eerste kamer het ook 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en die derde kamer het 1 enkelbed. Alle slaapkamers het lugversorging. Daar is ook nuwe matrasse, duvets, kussings en 100% katoenlinne van hoë kwaliteit word voorsien.

Die vermaakarea bevat 'n oopplan-kombuis, leefarea en eetarea alles in een. Daar is 'n TV met 'n volledige DStv-pakket in die sitkamer. Gaste kan op die kompleks se WiFi-netwerk inteken en data koop indien hulle die internet wil gebruik. Daar is ook 'n patio wat oor die tuine uitkyk en 'n balkon wat na 2 kamers toe lei. Die kombuisgeriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, stoof, ketel en alles wat jy sou verwag van 'n volledig toegeruste kombuis in. Die motorhuis is omskep in 'n waskamer met 'n wasmasjien, binnenshuise wasgoeddraad en tuimeldroër.

Die eenheid het 'n aangewese parkeerplek. Dit is baie sentraal geleë met maklike toegang tot die universiteit, die geskiedkundige dorpskern en die Simonsrust Winkelkompleks.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 37 Simonsrust gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false