38 Botany Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

38 Botany Bay is 'n moderne selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in 'n stil straatjie in Bantrybaai geleë is. Dit is na aan verskeie winkels, restaurante en geriewe.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die volledige badkamer het 'n bad en 'n aparte stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met DStv en dit maak oop op die houtdek wat spog met 'n sitarea en berguitsigte. Die woonstel bied ook ondervloerse verhitting en WiFi vir ekstra gerief.

Hierdie eenheid is toegerus met 'n alarmstelsel vir ekstra sekuriteit en parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 38 Botany Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false