LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 38 Main Road | LekkeSlaap
+32

38 Main Road

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 759 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

38 Main Road is in die klein dorpie Struisbaai, 2 ure vanaf Kaapstad, geleë. Hierdie gastehuis is 300 m van die hoofswemstrand, winkels en restaurante af.

Daar is slaapplek vir tot 11 gaste in die hoofhuis en kothuis. Die hoofhuis het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed, en dié twee kamers deel 'n badkamer wat met 'n stort en 'n bad, asook 'n aparte stort ingerig is.

Die hoofhuis se kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste is welkom om hulle eie dekodeerder en slimkaart vir DStv saam te bring. Daar is ook 'n oopplan-eetarea met 'n eetkamertafel wat sitplek vir 12 gaste het. Die groot agterplaas is toegebou met 'n ingeboude braai.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens.

Slaapplek

’n Bespreking by 38 Main Road sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 10 persone
6 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir 38 Main Road
Netheid
2.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Hoofstraat 38, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink 38 Main Road het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 759
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 759
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlo5kLjApkuLhng6ISLU66kTxYiFniTJ4XHvU6IIWEaEc8M6xIJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 759  per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 38 Hoofweg Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.798133 20.046966
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!