We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by 38 Marine Drive Self-catering Units | LekkeSlaap
+49

38 Marine Drive Self-catering Units

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir 38 Marine Drive Self-catering Units
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Zavannha O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Zavannha O

Onpersoonlik.

Persoonlike goed word in kombuis kaste toe gesluit en in die kaste. Persoonlike foto's is onder die glas blad van die sitkamertafel. Was nie glase nie. Die klein kindertjies mag nie op die bank lê en stories kyk nie. Handdoeke wat gekry is was nie in goeie toestand nie (nie gebruik nie het eie handdoeke gevat betaal definitief nie R20 vir sulke handdoeke nie). Daar is deure wat deurloop na die ander kamers waar ander mense bly en kan hoor wat aangaan en gepraat word in die ander bly plekke.

Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 38, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6200, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmZWQyM2QxLTBlMzktNDkxNS05NGI1LTIxOWJiZjI1MzA2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, nou Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 38 Marine Drive Schoenmakerskop 6200 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.040204891013 25.539385378361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem