Cannonville Akkommodasie by 38onMontagu | LekkeSlaap
+10
+10

38onMontagu

5 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes-Montagu 38, Sondagsrivier, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

38onMontagu bied verblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers en is in Colchester naby die Sondagsrivier geleë. Dit is die perfekte plek vanwaar die omliggende omgewing en Addo Olifantpark verken kan word. Die rivieroewer is lekker naby en die N2 kan maklik bereik word.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede.

Die eerste eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal vir 'n paartjie. Dit het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die eenheid het gemaklike sitplek en 'n TV met OpenView-kanale.

Die gesinseenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en daar is 'n enkelslaapbank en 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Gemaklike sitplek en 'n TV met OpenView is in die eenheid beskikbaar.

Gaste maak gebruik van hulle eie privaat ingange en daar is 'n braai-area buite.

Doendinge in die omtrek sluit visvang, sandplankry, bootritte op die rivier en ander waterverwante doendinge in. Daar is ook 2 fietse beskikbaar op versoek as gaste per fiets die omgewing wil verken. WiFi is beskikbaar asook 'n vermaakarea met 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir 38onMontagu
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Wes-Montagu 38, Sondagsrivier, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink 38onMontagu het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes-Montagu 38, Sondagsrivier, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiZjQxZTNjLWUyMjktNDhkYi05NmQ4LWY2YTRkZmQwYWE0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 38 West Montagu Sunday's River 6175 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.693859968562 25.816800975085
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za