LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 39 Eastpoint | LekkeSlaap
+33

39 Eastpoint

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 6, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 395 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

39 Eastpoint bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Eastpoint-kompleks in Durban se Point Waterfront. Dié woonstel is op die derde verdieping en het 2 parkeerplekke.

Daar is slaapplek vir 5 gaste in dié tweeslaapkamerwoonstel. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitarea vir 'n vyfde gas. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort het.

Verder is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus en daar is 'n slim-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.

Eastpoint is net 800 m van uShaka Marine World af, waar daar 'n rits eetplekke, 'n waterpark en 'n strand is. Dit is die ideale blyplek vir vakansiegangers en sakereisigers.

Slaapplek

’n Bespreking by 39 Eastpoint sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 39 Eastpoint
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Timeball Boulevard 6, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 39 Eastpoint het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 6, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6674253dae5503807f991a4669b7551e887673d6a5d6fa4c06549c8fd006108b42011c258d0ab370db9f59c9c52380058b59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 6 Timeball Boulevard Point Waterfront 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.87224405846 31.050220157672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!