39 on Marine

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

39 on Marine is 'n vakansiewoonstel en bied verblyf aan gaste in Uvongo, 'n kusdorp in die hartjie van die Hibiskuskus. Dié dorp bied reisigers die ideale bestemming vanwaar die Suidkus kan verken word wat bekend is vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.

Dié eenslaapkamereenheid is binne die eienaars se eiendom en deel 'n ingang met die hoofhuis. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 2 slaapbanke in die sitkamer vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel en daar is ook 'n TV beskikbaar in die eenheid. Gaste kan 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die perseel geniet.

Behalwe vir die strande, bied die area ook doendinge, soos snorkel, duik, branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk.

Slaapplek

'n Bespreking by 39 on Marine sluit in:

1 x Dubbelbed
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 39 On Marine gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R475 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za