St Michael's-on-Sea Akkommodasie by 39 on Marine | LekkeSlaap
+12

39 on Marine

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir 39 on Marine
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Luzelle B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzelle B
Gesin met klein kinders

Awesome people.

We had the most amazing time here and will visit this place again.

39 on Marine's terugvoer

Hi Luzelle.
You guys are most welcome.
See you soon again
Regards,
39 On Marine

39 on Marine
Jannie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D
Gesin met klein kinders

Vir beter kon ek nie vra.

In vandag se tyd het mens altyd 'n klagte of twee as jy iewers was, maar nie die keer het ons lekker gebly en Carmen het ons in alle opsigte tegemoet gekom. Baie dankie weereens vir 'n fantastiese 3 dae wat ons daar kon wees. Sien julle gou weer.

39 on Marine's terugvoer

Goeiedag Jannie,

Baie dankie vir jou resensie.
Ons is so bly dat julle lekker gekuier het!
Vakansie is tog om te ontspan.
Sien julle gou weer.

Groete,
Carmen
39 On Marine

39 on Marine
Albert D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en veilig.

Het rustig geslaap en veilig gevoel. Klein maar reg net vir oornag.

39 on Marine's terugvoer

Hi Albert.

Dankie vir jou resensie. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Groete,
39 On Marine

39 on Marine
Sbongile M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sbongile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is neat and tidy.

The place is neat and tidy. We were well welcomed by the owner. We have no complaints about the place.

39 on Marine's terugvoer

Hi Sbongile,
Thank you for your review. You are very welcome anytime.
Kind Regards,
39 on Marine

39 on Marine
Jannie D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D
Gesin met klein kinders

Baie oulike en moderne plekkie.

Baie oulike plek, skoon en netjies en Carmen-hulle baie vriendelik, net 'n jammerte dit was my laaste bestemming en kon net een nag spandeer, definitief eerste op my lys vir verblyf met volgende vakansie, baie dankie Carmen.

39 on Marine's terugvoer

Hi Jannie, Baie dankie vir jou resensie. Julle is altyd welkom. Sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, 39 on Marine.

39 on Marine
Louise L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise L
Gesin met tieners

Die eienares is vriendelik. Die plekkie is volledige ingerig. Die prys wat ek vir 13 Des betaal het was billik met die geriewe.

Die plekkie is geskik vir een paartjie of 'n paartjie met klein kinders. Die plekkie is volledig ingerig en netjies. Die prys was billik met die geriewe.

39 on Marine's terugvoer

Hi Louise, Dankie vir jou resensie. Julle is enige tyd welkom. Groete, 39 on Marine

39 on Marine
Elsa D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D
Saam met vriende

Very friendly owners.

We felt welcome. Good place to stay for a weekend or so. Rather small for long periods of time.

39 on Marine's terugvoer

Goeiedag Elsa,

Dankie vir jou resensie. Julle is altyd welkom.

Groete,
39 on Marine

39 on Marine
El-maree V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-maree V
Besigheidsreis

Baie behulpsaam, baie gasvry.

Die geriewe is beter as wat die prys mens sou laat verwag.

39 on Marine's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Julle is enige tyd welkom en ons hoop on julle vinnig weer te sien.

Groete,
39 on Marine

39 on Marine
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Vanaf R685
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 39, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm8UmcxmR92rokielvPuiUpxwHTuKGZOrRBtQrvZ8R9B57x5DeD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R685  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 39 Marine Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.8261584 30.4004633
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za