LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 39 on Pinegrove | LekkeSlaap
+10

39 on Pinegrove

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinegrove-straat 39, Round Hay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

39 on Pinegrove is 'n selfsorghuis in Round Hay, Somerset-Wes, net 3 minute van 3 topwynplase, 15 minute van die strand en 2 minute van die winkels af. Die perseel naby die Helderberg Natuurreservaat en Radloff Park waar gaste langs die mooi rivier te stap.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die groot kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër het. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6. Die sitarea het lugversorging en 'n platskerm-TV met Netflix. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en 'n etenstafel vir 10.

Daar is nog 'n eenheid op die perseel. Die huis en die eenheid deel 'n swembad en tuin-area.

Slaapplek

’n Bespreking by 39 on Pinegrove sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 39 on Pinegrove
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Pinegrove-straat 39, Round Hay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 39 on Pinegrove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinegrove-straat 39, Round Hay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkXufAahuZ7nRcesJ9tWA9ikFzsbDtsltQBeeHROSSt7ew5aTSb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 39 Pinegrove Street Round Hay 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.080319978525 18.863371163607
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!