39 Summer Sands Durban Beachfront

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

39 Summer Sands Durban Beachfront is 'n selfsorgwoonstel naby Durban se strandfront. Dié hawestad is bekend vir sy Afrika-, Indiese- en koloniale invloede. Die seefront promenade is opgeknap vir die 2010 Wêreldbeker en strek vanaf uShaka Marine World, 'n groot temapark met 'n akwarium, na die die futuristiese Moses Mabhida Stadion.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die een badkamer het 'n bad en die ander een het 'n stort.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -sitkamerarea. Die kombuis is goed toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 3 stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n tafel en sitplek vir 4 gaste.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 39 Summer Sands Durban Beachfront gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]