Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

394 on Emus

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir 394 on Emus
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Willem P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Enkelreisiger

Stil en rustig, 'n huis weg van die huis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Willem.
Dit is my voorreg om jou te kon huisves.

394 on Emus
Dalene V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Topklas.

Ongelooflik rustig, baie gawe eienaars. Die ligging is ook perfek in terme van die afstand na die lughawe, goeie restaurante en winkelsentrums en in 'n goeie woonbuurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Besigheidsreis

Baie ontspanne plek.

Aie goeie oorbly weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie Leon.
Jy is altyd welkom by ons.

394 on Emus
Annette M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and accommodating.

Crisp clean, with everything you need to overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Thank you, Annette. Please do visit us again!

394 on Emus
Nicoleen S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies; uitstekend geleë.

Baie dankie vir 'n skoon, netjiese plek met alles wat nodig is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Nicoleen.

Kom kuier asb. gou weer by ons.

394 on Emus
Marie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en gerieflik.

Baie netjies en veilig en privaat. Goed geleë. Baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Dit was 'n voorreg om u te kon huisves.
Kom kuier gerus weer.

394 on Emus
Dirk M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld.

Uitstekende verblyf, skoon, netjies, veilig met pragtige tuin. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie, Dirk, vir die mooi resensie. Dit is 'n plesier om gawe gaste soos uself te huisves. Kom kuier asb weer!

394 on Emus
Amanda K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir ons behoeftes.

Ons was vriendelik verwelkom. Ons het baie privaat gebly en het baie veilig gevoel. Die ligging was baie sentraal vir wat ons beplan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Amanda. Ek sal graag jou terugvoer wil hê hoekom die veiligheid slegs 'n 4-gradering vir jou beteken het. Het jy enigsins onveilig gevoel in jou eenheid of in die erf? As daar iets bykomend behalwe die elektriese heining, beams, alarms, groot waghonde (agter in erf) en CCTV-kamerastelsel is wat ek kan doen om my gaste meer veilig te laat voel, sal ek graag wil weet.

394 on Emus
Leon B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Besigheidsreis

Alles gekry wat mens verwag het.

Baie rustig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Leon.
Kom kuier asb. weer!

394 on Emus
Makhei M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Makhei M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was so wonderful to be at that place.

I enjoyed my stay at the place, beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Thank you for your review. Please let me know how I can improve on my service, location, and safety to deserve a 5-star rating.

394 on Emus
Esna S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna S

Baie dankie vir 'n veilige tuiste. Soos voorheen, net fantasties vir my Pa gewees.

Gemaklik vir my Pa van 84 om vanaf Kloof Hospitaal te ry en lekker te kon rus t.s.v. Ma in die hospitaal. Dankie vir jul vriendelike ontvangs en tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Erna.
Dit is ń voorreg om jou dierbare pa te kon huisves.

394 on Emus
Ulrike B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uiters netjiese, perfek toegeruste eenheid.

Baie dankie Deidré vir die hartlike ontvangs. Ons kon rustig verkeer in diè pragtige blyplekkie. Baie veilig en beveel julle gastehuis met vrymoedigheid aan. Sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie Ulrike
Dit was voorwaar ń voorreg om julle as gaste te ontvang.
Kom kuier asb weer by ons.

394 on Emus
Telma M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Telma M

It was possible to unite the useful with the pleasant.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Thank you for your review, Telma. Please let me know how I can improve to deserve a 5 star rating next time.

394 on Emus
Elana K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie vir twee mense.

Vriendelike verwelkoming en baie veilige area. Perfek vir 'n vinnige oornag verblyf. Beveel definitief aan. Toegerus met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Elana.
Kom kuier asb. weer by ons!

394 on Emus
Louise D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning and cozy.

Thank you for a neat and safe overnight stay. The owners were very friendly and accommodated with parking inside the premises. Their recommendations for dining at a restaurant close by were very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

It was an absolute pleasure hosting you! Please visit us again!

394 on Emus
Gerrit B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry in 'n veilige omgewing.

Baie bedagsaam en gasvry ontvang. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie Gerrit
Ek hoop om julle vinnig weer te kan ontvang.

394 on Emus
Rudolf N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf N
Saam met vriende

Lekker rustig.

Dit was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie Rudolf. Kom kuier asseblief weer by ons.

394 on Emus
Francois K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters skoon en netjies.

Die stort is net bietjie morsig - die kant glas moet eintlik bietjie langer wees. Deidré was super vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, Francois. Die stort paneel kan ongelukkig nie langer gemaak word nie want dan kan my gaste met rystoele nie inpas nie, maar dankie vir die voorstel. Ek sal ekstra matjie insit en die mop meer prominent sit.

394 on Emus
Margaret S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay in beautiful garden.

Our hostess was very friendly and helpful. The room is neat, and clean and has everything necessary. It is thoughtfully equipped with blinds and there is secure parking. The accommodation is close to a good shopping centre with restaurants and grocery stores to choose from. We will certainly visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derrick C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Warm, fabulous environment and wonderful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natascha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie mooi en vinnig gehelp, selfs tydens beurtkrag.

Vriendelik en vinnig gehelp. Was skoon en baie prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asb weer by ons.

394 on Emus
Marumo C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marumo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed my stay at your accommodation, relaxed and has a quiet atmosphere.

I will really come back to 394 in the future when visiting PTA again. And I'll advertise it to my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Thank you for the kind words and referrals. It was a pleasure hosting you.

394 on Emus
Werner Lessingh L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner Lessingh L
Enkelreisiger

Uitstekend en gasvry.

Baie vriendelik en gasvry. Bereid om te help waar hulle kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Dit was 'n voorreg om jou te kon huisves. Kom kuier asb weer.

394 on Emus
Deon B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en ruim. Waarde vir geld.

Gasvrou is baie vriendelik en laat jou tuis voel met die intrapslag. Kamer is baie netjies en skoon. Alle benodighede beskikbaar vir oornag asook langer selfsorgverblyf. Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Deon. Ek hoop om jou gou weer te kan akkommodeer.

394 on Emus
Sandra H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle was vriendelik en bedagsaam en hulpvaardig om ons te help.

Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang, ons moes die sleutel voor 2 uur ontvang, moes in Kloof Hospitaal geopereer word en sou nie die sleutel kon kry nie. Ek sal definitief weer daarheen gaan en aanbeveel. Die woonplek was baie mooi en netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie Sandra. Ek is bly ek kon julle help en hoop om julle gou weer te sien.

394 on Emus
Ida-louise S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida-louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang.

Skoon en netjies. Waarde vir geld. Gasvrou het moeite gedoen om ons na 'n pragtige sentrum te vewys vir aandete, aangesien daar beurtkrag was. Solar geiser het voorsien dat ons 'n heerlike warm stort kon hê. Baie dankie, ons sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Julle was baie oulike gaste en maak dit 'n plesier om my plekkie beskikbaar te stel. Kom kuier asb weer.

394 on Emus
Keabetswe K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keabetswe K
Enkelreisiger

Excellent.

I booked here for one night and I must say the place is beautiful, clean and cozy. It's close to shops and the area is nice and quiet. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Thank you for the kind words.
Please do visit again.

394 on Emus
Marieta M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerusstellend.

Oornaggeriewe baie goed en netjies en maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.
Kom kuier asb weer!

394 on Emus
Riehan J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riehan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pynlik skoon en netjies. Wat 'n wonderlike plekkie!

Waarde vir geld soos min ander plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Beskuitjies vir die oggend sou baie lekker gewees het en wat ook 'n verskil kan maak is seep en sjampoe wat beskikbaar gestel kan word aan gaste. Dit is 'n skoon en netjiese plekkie en ons het lekker oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie.
Om kostes vir die oornag gas so laag as moontlik en mededingend te hou, het ek dit met oorleg besluit om nie ekstras aan te bied nie. My gaste bring gewoonlik hul eie persoonlike shampoo en ontbyt.

394 on Emus
Marnus B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjiese blyplek.

Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik sal enige tyd enige iemand aanbeveel om daar te slaap. Baie lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie marnus vir die mooi woorde.
Kom kuier asb gou weer!

394 on Emus
Annika D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en netjies.

Plekkie was baie mooi skoon en netjies, kliëntediens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie Annika
Kom kuier asb weer.

394 on Emus
Eurika V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou, skoon en netjiese verblyf in 'n veilige area.

Die gasvrou was vriendelik en gasvry. Akkommodasie was skoon en netjies en het aan al die vereistes voldoen vir een aand se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie Eurika.
Dit is maklik om gasvry te wees met oulike en vriendelike gaste soos julle.

394 on Emus
Lara S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara S

Fantastiese plek! Uitstekend geleë. Baie vriendelike diens.

Baie mooi skoon gewees. Baie mooi area. Naby aan alles wat jy nodig sou kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie vir die algehele goeie gradering. Ek sal graag wil verbeter op die veiligheid wat jy as 2 gegradeer het. Deel asb met my jou ondervinding wat jou onveilig laat voel het.
Ek is definitief salig onbewus van veiligheidsprobleem met al my kameras, Elektriese heining, sensors, alarms ens.

394 on Emus
Martie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en skoon. Rustige woonbuurt. Vriendelike gasvrou en gasheer.

Yskas se kompressor en air freshener het erg geraas en ons nagrus versteur. Eerste maal wat ons opdrag kry op skrif om eie skottelgoed te was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Ek is regtig jammer jy het nie die vrymoedigheid gehad om die probleem direk met my op te neem nie aangesien ek 10 meter ver en beskikbaar was vir hulp.
Die yskas se kompressor is hoorbaar maar verseker nie foutief nie. As dit steurend was kon dit afgeskakel geword het.
Die air freshener is daar om vars reuk te verskaf en is binne bereik en kon dus ook net afgeskakel gewees het.
Skottelgoedwas is ń basiese opvoedingsbeleid. Dis ń selfdiens eenheid en dus die gas se eie verantwoordelikheid om dit netjies te los.
Ek is baie jammer jy was nie tevrede met my eenheid nie en hoop jy vind die perfekte eenheid in die toekoms.

394 on Emus
Hannes C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C
Besigheidsreis

Gemaklik, gerieflik, produktief.

Gasvrou was baie vriendelik en akkommoderend. Baie skoon, netjies en alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met vriendelike gasvrou.

Alles was puik. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aike K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aike K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie netjies en modern.

Ons is vriendelik verwelkom en het tuis gevoel. Die woonstel is baie netjies en modern gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

394 on Emus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Marlize.
Ek hoop om julle gou weer te sien by 394OnEmus.

394 on Emus
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emus Erasmus-laan 394, Erasmusrand, Pretoria, 0165, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ef51274edaafca8aa34f485d0b41b9ebe41c2ef341b5f7bda07dce0b7744103b9f67181fd28fe0312007726e466d64742aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 394 Emus Erasmus Avenue Erasmusrand 0165 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.817587589375 28.252292491609