Parys Akkommodasie by 397 Vaal de Grace Golf Estate | LekkeSlaap
+33
+33

397 Vaal de Grace Golf Estate

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Grace Golf Estate, Riverbend-weg 397, Parys, 9585, Noordwes

Beskrywing

397 Vaal de Grace Estate bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n drieslaapkamervilla wat smaakvol versier is en teen die rivier in die veilige Vaal de Grace Golf Estate in Parys geleë is. Vaal de Grace het 'n 18-putjie-gholfbaan wat ideaal is vir gemiddelde en professionele spelers.

Die moderne villa is teen die oewer van die Vaalrivier geleë en dit bied slaapplek vir 6 gaste. Die villa het 3 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-sitkamer en -eetarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond en 'n stoof. Daar is ook 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Die rivier loop deur Vaal de Grace en die omgewing bied 'n oorvloed natuurlike flora, fauna en voëllewe wat visarende, rooibokke, springbokke en muishonde insluit. Daar is trappe wat na die rivier lei indien gaste wil visvang. Vaal de Grace is sowat 111 km vanaf Johannesburg.

Slaapplek

’n Bespreking by 397 Vaal de Grace Golf Estate sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir 397 Vaal de Grace Golf Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Vaal de Grace Golf Estate, Riverbend-weg 397, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink 397 Vaal de Grace Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Grace Golf Estate, Riverbend-weg 397, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0tQe3XTnFIougLFt3TYZWscEq3divB4JUvxLaLf8bbnN1acc8k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 4 5 1 4.6 Vaal de Grace Golf Estate 397 Riverbend Road 9585 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.919974925978 27.420651912689
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za