3C Rothesay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

3C Rothesay is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis in die pragtige Blouberg-omgewing. Die huis is 1,8 km vanaf die pragtige Bloubergstrand en 3,7 km vanaf die gewilde Eden on the Bay in Big Bay. Dit is net 25 km vanaf die V&A Waterfront en middestad en 25 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is talle goeie restaurante in die omgewing.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde kamers het elk 'n dubbelbed. Daar is slaapplek vir 2 kinders onder 6-jarige ouderdom op die uittrek-slaapbank in die leefkamer.

Die kombuisarea het oorgenoeg kasspasie, 'n moderne vierplaatstoof, 'n mikrogolf, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar. Die leef- en eetkamer het oorgenoeg sitplek en DStv en lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Daar is parkeerplek in die straat en die woonbuurt is baie veilig en stil.

Slaapplek

'n Bespreking by 3C Rothesay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 3C Rothesay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false