Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 @ Marion Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir 3 @ Marion Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Stephan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie pragtige plek, rustig, veilig met puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Stephan!

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit was 'n groot plesier om jou te verwelkom en ons sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Groete
Susan, Martha en die 3@Marion Span

3 @ Marion Guesthouse
Matilda B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matilda B
Gesin met tieners

Basiese oornagfasiliteit.

Alles is basies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Marius

Dankie vir julle terugvoer.

Groete
Susan

3 @ Marion Guesthouse
Ronél M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronél M

Was 'n lekker kuierplek. Wou eintlik ontbyt bespreek vir die volgende oggend, maar daar was niemand wat ons gevra het of wat daar was nie.

Sal graag weer daar wil oorslaap, maar sal graag dan ontbyt ook wil hê. Parkering was effe van 'n probleem, baie klein spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Johan, baie dankie vir julle waardevolle terugvoer. Ek is vreeslik jammer dat julle nie ontbyt kon bespreek nie, gewoonlik vra ons wanneer julle inboek maar ek is baie jammer dat dit hierdie keer nie gekommunikeer is nie. Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom. Groete, Susan

3 @ Marion Guesthouse
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lood R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lood R
Gesin met tieners

Frustrerend.

Die volgende is 'n probleem. 1. Parkering, daar is te min parkering gaste moet met mekaar reël wie ry volgende, jy kan nie vrylik kom en gaan nie. Altyd êrens vas parkeer. 2. Drinkwater mooi yskas in elke kamer maar is dol leeg wie drink nog in vandag se tyd kraanwater? Wat terrible proe as jy dit kook vir koffie. 3. Kondoom in kamer, regtig ons is nie kontrakteurs wat oorbly nie, maar n gesin. 4. Geen kamer of toilet lekker ruik beskikbaar in 3 kamers of badkamers nie. 5. Blou WiFi lig direk bo dubbelbed in kamer is nie prakties nie. 6. Gastehuis eiendom is oud is was laas in 2018 /2019 'n 3 ster werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Beste Lood
Baie dankie vir u volledige en eerlike terugvoer. Ons is baie jammer dat julle nie lekker gebly het nie en neem julle kommentaar ter harte.
Groete
3@Marion span

3 @ Marion Guesthouse
Johan L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

Heel lekker.

3 @ Marion is gerieflik sentraal en in 'n stil woonbuurt geleë. Sal dit beslis aanbeveel vir lang- en korttermynverblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Johan

Baie dankie vir jou terugvoer, dit word baie waardeer! Ons sien uit om jou binnekort terug te verwelkom.

Groete
Susan en die 3 @ Marion span

3 @ Marion Guesthouse
Jan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Enkelreisiger

Wonderlik, sal beslis weer gebruik maak van hulle binnekort.

Baie goeie diens van almal daar. Lekker gemaklike kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Jan

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om jou te verwelkom en ons hoop om binnekort weer so te maak.

Groete, Susan en die 3@Marion Span.

3 @ Marion Guesthouse
Johan L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

Netjies, skoon en rustig!

3@Marion is perfek geleë in 'n stil maar sentrale woonbuurt. Die kamers en tuin is ook smaakvol versier en uitgelê. Ongelukkig kon ons egter nie die volgende oggend ontbyt op die perseel geniet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Johan

Dit was 'n groot plesier om julle daar te he, dankie dat julle die spesiale geleentheid by ons kom vier het.

Groete
Susan en span

3 @ Marion Guesthouse
Dennis C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff in a quiet secure area. We had a nice stay.

We stayed there last year and returned because it was near to where we had to be for our appointment and we enjoyed our previous stay. Friendly cosy place to stay. Enjoyed the breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Dennis,
It was such a pleasure welcoming you back. Thank you for your feedback. We hope to see you again soon.
Warm regards,
Susan and team

3 @ Marion Guesthouse
Izan C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izan C
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis af.

Vriendelike personeel - groot oop grasperk vir 'n lekker piekniek of net ontspan. Die sotkamer en eetkamer is ruim en die personeel gee altyd meer as wat gevra word. Die gasvrou kry ook 10/10 ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Margithe,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer dit was die grootste pelsier om jou by 3@Marion te verwelkom.
Sien jou volgende keer wat jy in Pretoria is.

Groete,
Susan

3 @ Marion Guesthouse
Liezl H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer met als wat jy nodig het.

Dit was 'n aangename verrassing. Pragtige kamer, volledig toegerus. Sentrale veilige ligging. Was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Liezl

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom en ons is bly dat julle lekker gebly het. Sien julle gou weer!

Groete,
Susan.

3 @ Marion Guesthouse
Darren A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darren A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saturday night.

A good, safe and secure guesthouse for a night or two. I was looking for a place to stay overnight close to the venue I attended for a birthday celebration and it was just 2 mins drive. I'm impressed with the comfortable bed (I slept very well). I love the king sized bed, cosy room and clean bathroom. I will go there again. One thing that didn't impress was that there was no hand soap/gel in the bathroom. I don't want to make a big deal of it but I like clean hands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Darren

Thank you so much for taking the time to complete a review. We are delighted that you enjoyed your stay and greatly appreciate the feedback. I am so sorry for the issue with handwash in the bathroom. We have a wonderful Honey and Rooibos handwash which seems to not have been replaced after the previous guest left. I am terribly sorry about this and we will ensure it does not happen again.

Keep well and we are hoping to welcome you back in future.

Warm Regards
Susan and the 3@Marion Team

3 @ Marion Guesthouse
Peter D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Enkelreisiger

Great location. Perfect to stay a week or longer.

What a great stay. Thank you for fantastic service. Our room had a kitchen and walked out onto the beautiful garden. Perfect to stay for a week or longer when I come to Pretoria for contracts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Dear Peter.

Thank you so much for your great feedback. We are delighted that you enjoyed your stay. It was a pleasure welcoming you to 3@Marion Guesthouse.

Warm regards,
Susan

3 @ Marion Guesthouse
Nomvula M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomvula M
Besigheidsreis

Great location, delicious breakfast, sparkling clean room.

I stayed at 3@Marion Guesthouse for business and was so pleasantly surprised. I could check-in early with a big smile and the room was fresh with crisp white linen. This is a charming house with beautiful character. Breakfast was delicious (freshly made to order) and the staff are full of smiles and great advice on things to do in the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Nomvula,

Thank you so much for taking the time to share your review. We are delighted that you enjoyed your stay with us and are hoping to welcome you back soon.

Warm regards,
Susan

3 @ Marion Guesthouse
Hettie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie V
Saam met vriende

Gerieflik.

Vriendelike ontvangs. Die ontbyt was heerlik. Die gasvrou is baie tegemoetkomend vir ekstra behoeftes, baie dankie Susan. Aandag kort aan aandete wat ekstra bespreek is. Basiese benodigdhede soos genoeg handdoeke en bekers vir aantal gaste bespreek, daar was te min. Haardroër by ontvangs was ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Hettie

Dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons is bly julle het jul verblyf geniet. Dankie dat jy die aandete onder ons aandag gebring het.

Groete
Susan

3 @ Marion Guesthouse
Marisa C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa C
Gesin met tieners

Gemaklike kamers, skoon en gerieflik geleë.

Kamer was gerieflik en skoon. Ligging van gastehuis ideaal en baie rustige buurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Beste Marisa

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom en ons sien uit om jul weer in die toekoms te sien.

Groete
Susan

3 @ Marion Guesthouse
Monya W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monya W
Saam met vriende

Gerieflik, benodig "makeover", baie vriendelike diens.

Baie netjiese kamers, net oud, en baie houtpanele. Gerieflik dat hul dierevriendelik is, lekker tuin. Kalm atmosfeer en baie vriendelike diens. Ontbyt was basies maar heerlik. Ou huis met baie karakter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Beste Monya,

Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang.

Groete,
Susan, Martha en Clenkey

3 @ Marion Guesthouse
Nomvula M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomvula M
Enkelreisiger

Best place to stay in Pretoria.

This guesthouse has the best service. Martha and Clenkey treated us like family. The kids loved it there. See you again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Good morning

Thank you so much for your great feedback. It was a pleasure meeting you and we hope to welcome you back soon.

Warm Regards
Martha, Clenkey and the team

3 @ Marion Guesthouse
Nomvula M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomvula M
Enkelreisiger

Great location and amazing service.

I had a fantastic stay at this guest house. The breakfast is delicious and the staff fantastic. The rooms are comfortable and I really enjoyed the beautiful garden and peaceful surroundings. You can't believe it is so peaceful when you are so close to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Dear Susan,

Thank you for your review. It is greatly appreciated and we loved hosting you at 3@Marion Guesthouse. Travel safe and we are hoping to welcome you back soon.

Warm Regards,
Susan, Martha and Clenkey

3 @ Marion Guesthouse
Maggie S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie S
Gesin met tieners

Very friendly, warm welcome and felt at home.

Nice place to stay with smiling faces. Very friendly with helping people around. Stay and enjoy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Dear Silby,

Thank you so much for your feedback. It is greatly appreciated and we are hoping to welcome you back soon.

Warm Regards,
Susan

3 @ Marion Guesthouse
Adele V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Ons was aangenaam verras met die rustige atmosfeer, vriendelike mense en behulpsaamheid van 3@Marion soveel so dat ons 'n nag langer gebly het. Dis pragtig met die lekkerste huislike gevoel en die mense is vriendelik verby. Dis vir seker ons oornagplek in PTA van nou af. Baie dankie vir als, julle is goud werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Adele

Baie dankie vir julle fantastiese terugvoering. Hierdie boodskap het ons dag gemaak! Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien uit om julle binnekort terug te verwelkom.

Groete
Susan & die span

3 @ Marion Guesthouse
Jeanne D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer by 3@Marion oorbly!

3@Marion is 'n gastehuis met 'n landelike en rustige gevoel alhoewel dit naby die stad geleë is. Die gasvrou (Susan) is passievol oor dit wat sy en haar span aanbied en hulle doen dit met styl. Hul leuse getuig hiervan "check in, breathe out". Gaste kan kies tussen B&B en/of selfsorg kamers, en daar is ook gratis WiFi beskikbaar in al die kamers. Probeer gerus ook die "eerste in Pretoria bucket list" van dinge om te doen in en om die stad, wat Susan opgestel het. Dit kan van 3@Marion se webblad afgelaai word. Ons beveel 3@Marion beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Jeanne,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom.

Groete,
Susan

3 @ Marion Guesthouse
Gagoitsewe M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gagoitsewe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Its a nice place and very relaxing accomodation.

We really enjoyed our stay in that place. They have to add aircons. The rooms are very hot and the other thing is that the double beds make a lot of noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Dear Gagoitsewe,

Thank you very much for your feedback. Your comments are very valuable to us and enables us to continuously improve our product. We are delighted that you enjoyed your stay and are looking forward to welcoming you back soon.

Warm Regards,
Susan

3 @ Marion Guesthouse
Sonja S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die mees romantiese, awesome daggie gewees met baie bederf!

Ons was op die hande gedra vandat ons daar gestop het tot ons huis toe is. Die kamer was pragtig. Die kos is uit die boonste rakke en die personeel was wonderlik. Ons sal dit graag wil aanbeveel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Beste Sonja

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te bederf en ons sien uit om julle binnekort weer terug te verwelkom!

Groete
Susan, Martha en die 3@Marion span

3 @ Marion Guesthouse
Wynand S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Enkelreisiger

Aangename atmosfeer!

Susan en haar mense het uit hulle pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak. Ontbyt was heerlik voorberei en natuurlik was die ligging van 3@Marion 'n pluspunt. Die gastehuis laat 'n mens waarlik voel dat jy tuis is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 @ Marion Guesthouse se terugvoer

Hi Wynand

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om jou te ontmoet en ons sien uit daarna om jou gou weer terug te verwelkom.

Groete
Susan

3 @ Marion Guesthouse
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Colbynstraat 3, Colbyn, Pretoria, 0183, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZGPuX1DIiLuwU5xjIkpEoWMTTYHVPjFSwd7o1860nuLaPqcLly?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 3 Marion Street Colbyn 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.740776576536 28.246250184854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem