4 Daneel Street

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Goed toegeruste eenheid sentraal. Aandag aan detail en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrolene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustigheid, lieflike atmosfeer. Hierdie 1 nag was presies wat ek en my kerel verlang en benodig het van ons daaglikse besige lewe tuis. Netjies, pragtig en baie beleefbaar. Ek sal net voorstel dat daar aandag gegee word aan die WiFi wat elke keer af geslaan het, so ek kon nie my movies volg nie. But overall I enjoyed my stay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

My nr 1 choice. So sweet! I love 4 Daniel Street. Awesome and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon en netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou. Pragtige plekkie. Ten volle toegerus. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon J
1 nag
5.0
Apr 2025

Peaceful, secluded and safe area. I'm always looking forward to my overnight stay. The place is just what a tired person needs after a long drive. The warm welcome from the landlady already makes me relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

It was so quiet, gentle and cosy. My partner and I enjoyed every moment. Awesome and fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon J
1 nag
5.0
Des 2024

I can recommend this accommodation for anyone who needs a stay over. My second time to sleep over. As always, very friendly and welcoming. I enjoyed a peaceful night with breathtaking scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Mooi uitsig. Vriendelike gasvrou. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is ten volle toegerus. Dankie vir die lekker beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Perfect overnight business stay. Website photos delivered exactly what they represented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Sal beslis weer daar bly. Baie lekker rustige omgewing met asemrowende uitsig oor die vallei se mooi tuine. Kon afskakel en lekker ontspan al was ek op kursus. Baie bedagsame gasvrou. Dankie vir die gebottelde water, melk en heerlike beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 695
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Daneel Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd286c217ffcfc136432d5ec0057db2039841159733c373e3f91cc8b75110bc43aae48602a52cfaaa9c196a5a97723afaeb5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 4 Daneel Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.083990340123 20.958479334988
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang