4 Flamink

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

4 Flamink bied selfsorg- of gasteverblyf en is in die stil voorstad Mooivalleipark in Potchefstoom geleë.

4 Flamink is ’n dubbelverdieping- grasdakhuis met 2 eenhede op die grondverdieping. Die eienaar woon op die eerste verdieping. Elke eenheid het 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en 1 badkamer met ’n stort of 'n bad. Die eerste eenheid het ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en 'n oondjie en die tweede eenheid het ’n kombuisie met verhit- en eetgeriewe.

Daar is ’n pragtige groot tuin met ’n gemeenskaplike swembad, braai-lapa en buitemeubels. Die perseel het goeie sekuriteit met ’n elektriese heining, outomatiese hekke en veilige parkeerplek op die perseel.

4 Flamink is ideaal geleë, slegs 2,7 km vanaf die Noordwes Universiteit se kampus en sportgeriewe. Die perseel is ook naby Mooirivier Mall, hospitale en ander mediese geriewe en restaurante.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4 Flamink gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za