Langebaan Akkommodasie by 4 Groot Diamante | LekkeSlaap
+9

4 Groot Diamante

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Diamante Eenheid 4, Topaz-laan 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

4 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Langebaan. Die eenheid het 2 slaapkamers en is lekker naby die monding van die strandmeer wat veral gewild is onder vlieërbranderryers.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuisie het al die nodige toebehore. Die sitkamer het 'n TV met Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan van die gemeenskaplike wassery in die kompleks gebruik maak. 4 Groot Diamante is naby winkels, restaurante, 'n buiteklub en ander geriewe geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Groot Diamante sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 4 Groot Diamante
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Groot Diamante Eenheid 4, Topaz-laan 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Groot Diamante het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Diamante Eenheid 4, Topaz-laan 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmODc2ZTA3LTU1Y2EtNDg2MC1hYmVjLWFkNDIyNWQ5YTM3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Unit 4, Groot Diamante 11 Topaz Lane 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.08045593731 18.040938716602
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za