4 Louis Trichardt Avenue
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Trichardtlaan 4, Bergendal, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
4 Louis Trichardt Avenue bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorg-eenheid in Bergendal, 'n voorstad in Graaff-Reinet.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet en die kombuisie beskik oor 'n ketel, elektriese braaipan, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.
Die oopplan-leefarea is toegerus met 'n platskerm-TV met DStv. Die eenheid het ook WiFi, lugversorging en daar is 'n iPod-koppelstasie. Gaste het toegang tot braaigeriewe en linne en handdoeke word voorsien.
Kinders en klein troeteldiere is welkom. Daar is ook parkeerplek van die straat af agter elektriese hekke.
Let asb. daarop dat die eenheid nie 'n inklok- of uitklok-area het nie. Sleutels word in 'n sleutelskluis by die eenheid se hek gebêre. Die kode sal via SMS op die inklokdatum aan gaste gestuur word.
Slaapplek
’n Bespreking by 4 Louis Trichardt Avenue sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Louis Trichardtlaan 4, Bergendal, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink 4 Louis Trichardt Avenue het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Trichardtlaan 4, Bergendal, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom