LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 4 Louis Trichardt Avenue | LekkeSlaap
+15

4 Louis Trichardt Avenue

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 200 resensies vir 4 Louis Trichardt Avenue
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Yolande M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies!

Ons het baie lekker gebly en ons was so bly vir die lekker koffie en beskuit. Sal beslis weer daar oorslaap en die plekkie aanbeveel.

Lourens S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, aangenaam en plesierige plekkie.

Ons het besluit om by 4 Louis Trichardt oor te slaap op ons wittebrood en was aangenaam beïndruk met die pragtige plek en vriendelike gasvryheid. Sal vir seker dit aanbeveel vir enige iemand en weer 'n draai maak.

Jp S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en het alles wat jy nodig het.

Sal dit vir seker aanbeveel. Het al baie in Graaff-Reinet oorgeslaap. Vir seker een van die beter plekke.

Danie C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en stil

Goeie terugvoer na bevestiging van bespreking. Maklike oorhandiging van die sleutel. Baie netjies skoon en stil.

Hermanus B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, skoon en netjies.

Herman en Sarina sal 4 Louis Trichardt definitief aanbeveel en self sal ons vir toekomstige oornag in Graaf Reinet definitief 4 Louis Trichard Avenue bespreek. Baie dankie vir 'n heerlike veilige nagrus.

Lorenzo V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo V
Enkelreisiger

Amazing.

Baie netjies. Baie behulpsaam. Baie stil. Volle DStv-pakkette, so ek kon my sokker en rugby geniet. Braai-stand ook by. Ek het nie ’n aircon verwag nie, maar daar was een. Hulle is baie goedkoop.

Martin S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike klein kothuis.

Smaakvolle, aantreklike, goedtoegeruste eenheid wat aan al ons vereistes voldoen het.

Ruan H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan H
Saam met vriende

Oulike plekkie.

Dit was 'n goeie halfpad stop op pad Kaap toe. Ons het lekker gebly hier.. Netjies, en goed toegerus vir 'n selfsorg plekkie. Dankie tog daar was ook 'n aircon in die slaapkamer, haha - Graaff Reinet was baie warm.

Ethel V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A clean, comfy overnight stay. Thank you.

If I can give constructive feedback, a curtain between bathroom and bedroom would be nice for some privacy. Turning on the bathroom light at night disturbs the person sleeping with the light and extraction fan automatically turning on.

Andrew F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Ongelukkig baie min beweeg ruimte in die slaapkamer.

Beweegruimte in slaapkamer baie knap as gevolg van te groot meubels.

Juanli U - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanli U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oornag plekkie!

Maklike inklok en uitklop dienste, netjiese plekkie, met alles wat mens nodig het en oulike persoonlike touches.

Nickie C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickie C
Enkelreisiger

After a long journey, this gem was so welcome. I had the best peaceful sleep, lovely hot shower and was refreshed for the rest of my journey.

Easy convenient in and out so no worries about arrival time or early morning departure

Merle C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed our night at No 4

Would have liked 2 bedside lamps and a drying rack in the kitchen. Everything else was fine

Anneke V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

We enjoyed our one night stay a lot. Communication and check-in went very smoothly. The cottage is private - with own access and in a quiet area. I liked that the kitchen/living space was separate from the bedroom. It was very functional and - except for the bedroom - spacious. The bed was a little small. The shower was very good. There was air-con. All in all comfortable and I would stay here again.

Cecilia A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese eenheid.

Gerieflik, waarde vir geld.

Johan B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en privaat.

Die woonstel was netjies en goed toegerus. Daar is vol DStv, alles wat jy nodig het in die kombuis, ens. en my motor was agter 'n veiligheidshek. Hoop om volgende jaar weer daar te bespreek. Lekker gebly, dankie!

Marnus N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en waarde vir geld akkommodasie.

Skoon, netjies en vir die bedrag betaal beste waarde vir geld in vergelyking met vorige plekke wat ons by gebly het.

Madri W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies!

Alles daar wat jy nodig het.

Hanelie S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Uiters mooi en veilig.

Kitty V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oorgebly. Woonstel is gerieflik en mooi.

Ons het ons verblyf geniet en sal die woonstel aanbeveel vir enige iemand.

Kezia M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kezia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam!

Eenvoudig om die eenheid op te spoor, netjies en jy as gas kry jou privaatheid. Sal dit definitief weer bespreek!

Machiel O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machiel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Soos klein woonstel en baie goed toegerus. Kan maklik kom en gaan sonder om ander te pla. Baie veilig gevoel sonder verskriklike sekuriteit soos 'n tronk.

Willie S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig, maar slaapkamer baie beknop.

Baie netjiese plek, maar soos reeds genoem dat die slapkamer baie beknop is.

Charlotte B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n veilige en rustige omgewing en lafenis vir die siel.

Van ons vriende wil ook nou op vakansie gaan.

Elize B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerief skoon en netjies. Alles wat mens vir oornag nodig is daar selfs lugversorger.

Presies soos geadverteer. Stunning decor met baie goed toegeruste kombuis. Puik diens, pragtig netjies en skoon.

Ryan L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxing.

It was very clean, comfortable and neat. The air con was fantastic and the decor was tasteful. We will be happy to stay again.

Arno R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf en alles wat mens nodig het!

Sien sterre.

Johanna G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar. Netjies. Gerieflik. Smaakvol ingerig.

Sien sterre.

Elizabeth R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was fine, but Woeke Street's name is not clearly visible so we missed it and had to turn back.

Not everyone has a GPS, so clear signposts would be a great help.

Deon H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagveblyf, netjies en rustig, stil omgewing. Pragtige plek.

Het ons verblyf geniet. Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon, baie aangenaam. Hoogs aanbevelingswaardig.

Adri C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, alles wat nodig is. Sal vir seker weer daar oornag.

Pragtig en skoon. Gemaklike bed. Stil area. Huishulp Loraine baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer hier oornag.

Janey S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janey S
Saam met vriende

Awesome accommodation.

We were pleasantly surprised when we arrived at our accommodation for the night. It was like having our own little house. It was secure, our car was behind a remote gate. The inside of the "house" was beautifully decorated with everything, and more, than what we needed. We were sorry we only stayed one night. We have already told our friends about this accommodation and will definitely stay there again if we do travel that way.

Susan C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en aangenaam.

Sal weer daarvan gebruik maak.

Hester K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hester K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Min spasie, maar voldoende vir een nag oorslaap.

'n Baie netjies plekkie. Koffie, tee,melk, koekies en ook beskuit is voorsien vir koffie maak. Gasvrou het gou gehelp toe dorp skielik 'n waterprobleem ondervind het.

Jacques W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W
Enkelreisiger

Netjies en skoon, goed ingerig.

Sal vir seker weer daar oorbly. Goeie waarde vir geld en ook baie privaat.

Val B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein maar definitief 10 ster-gehalte! Die eienaars het letterlik aan alles gedink en alles voorsien. Skoon en topgehalte!

Die plekkie laat 'n mens voel dat jy nog 'n paar dae daar wil bly. Mariëtte reageer onmiddellik op enige versoek. Ons was al 'n paar keer onaangenaam verras as ons "bargain"-akkommodasie soek maar hierdie keer was ons meer as tevrede! As ons weer deur Graaff-Reinet ry sal dit net wees om in 4 Louis Trichardt Avenue te slaap!

George T Langenhoven L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T Langenhoven L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Vriendelike eienaars wat uit hul pad gaan om die verblyf aangenaam te maak.

Tony P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony P
Enkelreisiger

Lekker verblyf, goeie plek vir die prys.

Gemaklik, stil, baie aandag aan detail en baie skoon. Die gasheer is baie gaaf en voorsien alles wat reisigers nodig het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stay, super accommodation for price.

Comfortable, quiet, super attention to detail and exceptionally clean. The host is very considerate in providing everything a traveller needs.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerrit S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al wat ek kan se dit was baie lieflik.

Dankie Mariette vir jou gasvryheid en lieflike offeringe. Altyd betyds om kliënte te help. Ek sal sommer my volk hier in Kimberley na jou toe stuur, dit was baie lekker. Dis 'n skoon plekkie en netjies. Dis die moeite werd om daar te oornag.

Ken L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed ourselves.

The cottage is located on the outskirts of the town. It has secure off road parking and has basic facilities TV, microwave fridge etc. Our hosts provided tea/coffee/rusks/milk. Very clean and spotless and will recommend it to my friends.

Mike H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Baie dankie Mariette. Die pragtig versierde, silwerskoon en rustige verblyf is werklik die heel beste wat ons in 12 jaar van reis teëgekom het. Julle verdien meer as 5 sterre. As ons gespaar bly sien ons julle weer.

Petro V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Besigheidsreis

Baie netjies.

Baie dankie vir 'n netjiese verblyf. Sal dit sterk aanbeveel.

Nicoline M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vir een nag se verblyf.

Ons was vriendelik ontvang, net jammer ons het jou nie persoonlik ontmoet nie. Alles was skoon en netjies. Baie dankie vir die heerlike lekkernye, sjoe! Beveel aan en alles wat nodig is vir 'n nag se verblyf.

Joey K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, netjies, ruim en waarde vir jou geld. Bekostigbaar, veilig, stil.

Enige tyd 'n 100%-aanbeveling. Dankie aan gasvrou, sy weet beslis wat nodig is vir oornagbesoekers. Dankie.

Michelle V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek, met vriendelike eienaars. Hulle het aandag gegee aan klein details, bv aktiwiteitsboek wat ons baie gehelp het.

Ons sal vir seker weer gebruik maak van die verblyf. Die eienaar gaan uit haar pad uit om jou gemaklik te maak. Wat ek volgende keer in ag sal neem, is dat die verblyf in 'n woonbuurt is. As jy van die plaas af kom waar als doodstil is, is dit 'n aanpassing. Maar dit is 'n een klein negatiewe punt teenoor baie positiewe punte! Dankie!

Frikkie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus en privaat.

Die gastehuis was baie netjies, smaakvol en privaat.

Erika D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Besigheidsreis

Uitstekend!

Netjiese en mooiste gasteplekkie waarin ek nog ooit was.

Yvonne V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Gesin met tieners

Waarde vir geld en veilig.

Ons het hier oornag op pad na die Suid-Kaap vanaf die Vrystaat. Die plekkie is goed ingerig met al die basiese benodigdhede en selfs 'n sjokolade op die bed! Ons het egter nooit die gasvrou gesien nie en het geen reaksie gekry op die selfoonboodskappe om dankie te sê nie, wat ietwat vreemd was. Die reëlings vir inboek en uitboek is egter prakties en het toegelaat dat ons vroeg kon verder reis die volgende oggend.

Wilco V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en goed ingerig.

Baie vriendelike ontvangs. Waarde vir jou geld.

Sandra B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en groot genoeg vir 2 persone.

Mariette is baie behulpsaam en ek sal die netjiese plekkie aanbeveel.

Adri K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K
Gesin met tieners

Very clean, everything that you need is in the unit.

Very clean, everything that you need is in unit.

Gizela S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizela S
Besigheidsreis

Lieflike verblyf en lieflike gashere.

Ontsettende hulpvaardige mense en diens by 4 Louis Trichardt Avenue met werklik vyfstergeriewe.

Thys B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike oornagverblyf.

Gemaklike, netjiese oornagverblyf teen 'n baie billike prys. Sal weer in toekoms hier oornag. Dankie Mariette.

Johannes P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande gehalte met soveel detail.

Baie detail en baie netjies en skoon. Sorg vir die fynste benodigdhede vir uitstekende gemak. Uitstekende waarde vir geld en sal vir seker weer boek.

Cobus B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie meer as wat ons verwag het, skoon en baie netjies.

Die plek was baie netjies en skoon. Beslis waarde vir geld.

Mari-alet V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, veilig, met 'n ekstra stukkie omgee.

Alhoewel die huisie taamlik klein is is dit perfek vir 'n oornagstop. Mariëtte is baie vriendelik en doen ekstra moeite met koffietjies/koekies ens. in die kombuis. Die enigste negatief was 'n bietjie geraas. Ons moes vroeg gaan slaap want het die volgende oggend vroeg gery en hulle het 'n braai gehou, so ons het gevoel dit was bietjie sleg, maar oor die algemeen was ons gelukkig. Baie skoon.

Melanie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie modern, en netjies.

Die verblyf was regtig waarde vir geld. Die eenheid was modern, skoon en netjies. Daar is selfs aan die klein bederfies aandag gegee en dit het 'n indruk gemaak.

Tom U - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Hierdie plekkie is ontwerp en toegerus met die reisiger se behoefte en gerief as uitgangspunt. Onderbroke krag en min water het weliswaar kop uitgesteek, maar Mariette het baie moeite gedoen om die ongerief grootliks te verminder. Hoop om eendag weer daar te bly.

Clarence K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarence K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie skoon.

Sal vir seker aanbeveel, was goed ingerig. Eienaars gaan die ekstra myl met al die details.

Hamilton P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hamilton P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, easy to reach, had an enjoyable stay.

A lovely place to overnight.

Con V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Con V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Stil buurt. Lekker geslaap.

Graaff-Reinet is 'n gerieflike halfweghuis tussen Gauteng en die Oos-Kaap se kus. Ons het rustig in 4 Louis Trichardt oornag.

Kenny S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel goed vir oornagverblyf.

Al is die plek redelik klein, het dit alles gehad wat nodig was. Dit was baie netjies en skoon en veilig.

Derick W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker gebly.

Dis baie skoon en baie lekker gebly met geen probleme, baie lekker oorslaapplekkie, als wat mens nodig het.

Jan T R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan T R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Alles is op sy plek en netjies, eienares het gereël vir drinkwater aangesien daar 'n probleem met Graaff-Reinet se kraanwater was. Persoonlik sal ek aanbeveel vir 'n deur of gordyn na badkamer vir meer privaatheid.

Peet L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en besonder netjies.

Dit was werklik 'n geweldige aangename ervaring om daar te bly. Enigste wat effens gepla het was dat die kamer nie 'n groter venster het nie.

Tienie F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie F
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon, rustig en alles wat mens mag nodig kry is beskikbaar. Baie oulik.

Ek het gedurende Desember 2017 op internet gesoek na oornag verblyf op Graaff-Reinet aangesien ek altyd Februarie in die Suid-Kaap vakansie hou. Ek het alle verblyf bekyk en daarna dadelik op 4 Louis Trichardt Avenue besluit. Dit was 'n goeie besluit, want ek is in elke opsig tevrede gestel. Dis netjies, skoon en alles wat jy mag nodig kry is daar. Dankie Mariette, sal jou altyd ondersteun.

Nadia M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Die plekkie was baie netjies en skoon gewees en ons het lekker daar gebly. Ek het ook baie van die sluitboks vir die sleutel gehou, oor dit die optel en afgee van die sleutel baie gerieflik gemaak het en mens kon kom en gaan soos mens wou.

Mias S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mias S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en die regte plek vir oorslaap. Stil, rustig en baie privaat.

Sal beslis weer daar oornag met 'n volgende besoek aan Graaff-Reinet. Die eenheid is baie netjies en in 'n rustige deel van Graaff-Reinet.

Wanda F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda F
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf met huislike atmosfeer.

Pragtige, skoon huisie in 'n pragtige dorp.

Jozua J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jozua J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ietwat teleurgesteld.

Alhoewel die eenheid goed toegerus is met die nodigste, was ons ietwat teleurgesteld. Sonder om afbrekend te wees, laat die eenheid met sy klein venstertjies en soliede houtdeur jou voel of jy in 'n tronk is. Die slaapkamer is uitsonderlik klein en is daar nie eers plek vir 2 reistasse nie. Die gastehuis is ook in 'n stil, afgesonderde deel van die dorp geleë en laat jou baie onveilig voel! Ek het met Mariette telefonies gesels en ons sal tog voorstel dat die houtvoordeur en klein venstertjie vervang word met 'n glas skuifdeur om meer lig in te laat en groter ruimte te skep. Die hangkas in die kamer kan verwyder word en plek kan vir reistasse geskep word.

William B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag of naweek vir twee.

Die plek was goed toegerus en die lugversorging het 'n groot verskil gemaak.

Div D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div D
Enkelreisiger

Alles het verwagting oortref.

Die plek was perfek in alle opsigte en uitstekende waarde vir geld.

Erica V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Goeie kombuistoerusting en die radio is 'n lekker bonus!

Sien sterre.

Gert V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Enkelreisiger

Nie net lekker geslaap nie, maar ook rustig.

4 Louis Trichardt Avenue kan aanbeveel word. Netjies, goed toegerus en in 'n rustige gebied.

Hillary K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary K
Saam met eggenoot / lewensmaat

4 Louis Trichard Avenue is 'n baie mooi plek met uitstekende diens.

Baie dankie vir jul puik diens. Ons het baie lekker gebly en is hoogs tevrede. Ek sal definitief weer in die vervolg van jul dienste gebruik maak en raai enigeen wie blyplek nodig het in Graaff-Reinet om van jul dienste gebruik te maak.

Karin C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag in netjiese plekkie.

Baie dankie vir netjiese, skoon en gerieflike plek.

Michelle D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Enkelreisiger

Lovely and clean, nicely decorated, very impressed.

Very nice, flowers were a lovely touch, air conditioning was heaven sent.

Riley K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riley K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and quaint.

See stars.

Henriëtte V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriëtte V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, goedversorg en in 'n stil woonbuurt.

Het baie lekker gebly. Mariëtte het ons geakkommodeer met ekstra vriesgeriewe. Voetstuk van bed net 'n probleem vir lang mense, maar kan oor niks verder kla nie.

Hendrik P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and quiet.

Clean and convenient and also everything you need is there.

Suzette D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies.

Ons het een aand by 4 Louis Trichardt oorgeslaap - Die plekkie is modern, skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

David P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik.

Sal 4 Louis Trichardt Avenue aanbeveel. Is netjies en het alles wat mens nodig het.

Sharron V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharron V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis gevoel!

Ek en manlief het met ons 35ste herdenking 2 nagte oorgeslaap. Ons is ontvang met 'n bottel wyn ter viering. Skoon, netjies en meer as voldoende. Elf uit tien. Baie dankie Mariëtte, ons sal verseker weer kom!

Paul V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Besigheidsreis

Aangename ervaring in 'n netjiese, goedversorgde fasiliteit in 'n rustige omgewing.

Baie dankie vir die gebruik van die geriewe en dat ek daar kon oornag. Baie dankie vir die spesiale aandag wat jy aan jou gaste skenk. Ek waardeer dit werklik en ek hoop al jou gaste sien dit raak. Die gasvrou het definitief die kuns bemeester om haar gaste te bederf met haar stylvolle smaak en afwerking. Haar aandag aan detail is duidelik herkenbaar.

Chris B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjiese akkommodasie in rustige omgewing.

Was aangenaam verras met die akkommodasie. Plekkie was baie netjies, skoon en stylvol. Ons het one verblyf baie geniet. Net jammer dit was so kort. Die oornagverblyf is toegerus met DStv, 'n ketel, koffie, tee, beskuit, yskas en nog meer. Kan dit beslis aanbeveel en sal weer van jul oornagverblyf gebruik maak in die toekoms.

Marion P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie.

Ons was aangenaam verras met die akkommodasie. Alles was 110%. Baie mooi en stylvol. Ons het heerlik gebly. Die kamer is baie netjies en skoon, toegerus met DStv, 'n ketel, koffie, tee, beskuit, yskas en nog meer. Ons kan dit beslis aanbeveel en sal weer daar wil oornag met ons volgende kuier.

Johan P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

Netjies, gerieflik en baie privaat.

Netjiese verblyf met alle moderne afwerkings.

Edna R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Ideale oornagplekkie. Ons het lekker gebly en sal dit beslis weer gebruik. Ons het opbouende kommentaar direk aan eienaar gegee en dit is baie goed ontvang.

Leon V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ideaal om te oooornag of selfs langer te bly.

Dankie vir die heerlike verblyf, ek sal dit vir enige persoon aanbeveel om die Karoonag te beleef.

Marlene D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Enkelreisiger

Netjies en veilig in stil area met uitsigte.

Die gaste-eenheid was uiters netjies met moderne afwerkings en mooi interieur. Die aparte sitkamer/kombuisie was goed toegerus en alles was in werkende toestand. Daar was selfs braaigeriewe voor met hout voorsien. Dit is in stil gedeelte van die dorp met baie mooi uitsigte oor die area. Die eetplekke is nie stapafstand nie en vervoer sal benodig word. Mariette was te alle tye beskikbaar per selfoon. My motor se battery het gelol en sy en haar man was baie behulpsaam om weer die battery te laai. Ek was baie dankbaar vir hulle vriendelike hulp en sy't selfs die volgende oggend seker gemaak dat my motor reg is. Ek sal beslis weer hier oorbly en dit aanbeveel.

Barbara S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stop over.

Definitely will go back again, as a stop over it was perfect for us. Its not in the centre of Graaff-Reinet but on the outskirts. Really clean and would definitely recommend it.

Suzelle & Donavon B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzelle & Donavon B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gerieflik.

Sien sterre.

Igna M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna M
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies en veilig.

Ons het baie lekker gebly, alles wat nodig was (en nog meer) is beskikbaar. Die reëling met die sleutels is fantasties, ek wens elke gastehuis kan dit op dieselfde manier doen! My enigste voorstel is dat 'n ekstra duvet wat nie 'n vere duvet is nie beskikbaar gestel kan word vir gaste wat allergies is vir vere. Daar was 'n ekstra kombersie beskikbaar, maar was bietjie dun vir die kouefront wat oorgekom het die aand toe ons daar was. Ons sal definitief weer 'n draai maak.

Badeea W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Badeea W
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Baie netjies en aangename oornag slaap plek. Area is baie stil en rustig.

Nicolaas (nic) G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas (nic) G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oulike netjiese plekkie.

Ons was sommer baie verras en beïndruk deur hierdie oulike plek. Veilig, privaat, netjies met alle geriewe beskikbaar. Hoogs aan te beveel.

Pieter T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit is 'n baie netjiese plekkie met alles wat mens nodig het. Sal beslis weer daar oornag en kan dit ten sterkste aanbeveel.

Conrad B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad B
Enkelreisiger

Perfekte oornag plekkie op pad Wes-Kaap toe.

Het my verblyf baie geniet. Alles wat 'n persoon nodig het was voorsien. Die klein kluisie vir die sleutels werk soos 'n bom en het kom en gaan baie makliker gemaak. Alhoewel die verblyf nie binne-in die besigheid-gebied geleë is nie, het dit nie gepla nie. Dis maar 2 na 3 minute per kar om by winkels en restaurante uit te kom. Dit beteken ook dat dit doodstil is in die aand en dat jy daarom 'n goeie nagrus kry. Die enigste ding waaraan aandag gegee moet word en wat die verblyf nog beter sal maak is 'n goeie mattras vir die bed.

Nellie H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ek het die verblyf vir my ouers gereël wat vanaf JHB na PE gereis het. Hulle kon nie uitgepraat raak oor die gehalte-akkommodasie nie.

Marilyn P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well located, very clean and well-equipped cottage.

The cottage was located close to main road in a quiet neighbourhood. It was spotless and very well equipped and the furnishings were very tasteful. Were very comfortable staying here and will certainly return.

Johan W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker snoesige oorslaap plekkie.

'n Oulke, snoesige plekkie. Veilig en knus. Baie skoon en netjies en die gasvrou was baie behulpsaam.

Willie B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Was ietwat teleurgesteld in omgewing. Die plekkie is egter uiters skoon en netjies. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Werklik goeie waarde vir die prys. Ons het lekker uitgerus.

Edna G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Was 'n plesier om hier te oornag. Daar is baie moeite gedoen en aandag gegee om besoekers tuis te laat voel.

Johann V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon, privaat met alle geriewe en als werk!

Sal beslis weer hier oorbly.

Willie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vriendelik en gasvry ontvang.

Die slaapgeriewe is baie netjies, skoon en gerieflik met lugreëling. Woonarea is ook baie netjies en gerieflik. Ons kan die akkommodasie hoogs aanbeveel en ons sal in die toekoms beslis weer daarvan gebruik maak.

Tienie F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie F
Enkelreisiger

Baie skoon en netjies.

Baie tevrede, sal in die toekoms wanneer ons reis hier oorslaap.

Martie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was heel verbaas, dit was rerig mooi en netjies.

Ons beveel dit regtig aan vir 'n oornag - alles daar wat ons nodig gehad het en vriendelikheid van eienaars baie aangenaam.

Noel S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay in a neat unit.

Space well utilised, neat unit, close to town.

Rulandi S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike mense.

Ons was baie tevrede, dankie.

Ané M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané M
Saam met vriende

It was so cute and fantastic.

Place was small and cute. Perfect for a couple or two friends. Everything was neat and modern. The place reflect how good the owner was taking care of her guests.

Merisa V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike verblyf.

Baie oulike cosy plekkie, was perfek vir oornag met alles wat nodig is.

Louw C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste en mooiste plek om oor te slaap na 'n lang rit.

Die plekkie, is een wat ons hoog op ons lysie plaas. Die verblyf was inderdaad so lekker gemaklik. Die vertrekke was baie skoon en netjies en die bed 'n uitnodiging na 'n lang rit. Die parkeerplek is ruim en veilig. Die plek bied selfs 'n mooi uitkyk op die dorp aan. Sal dit hoogs aanbeveel aan enige iemand wat van 'n luukse en mooi blyplekkie soek. Was 'n treffer met my vrou.

Lehandree D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lehandree D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige, netjiese plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n oornagstop.

Die eenheid is baie netjies en modern. Met lugverkoeling en selfsorg-benodigdhede het jy alles wat jy nodig het om vir 'n nag of twee te rus tydens 'n ver reis na jou bestemming. Inkloksisteem werk op 'n maklike en effektiewe wyse met goeie kommunikasie en aanwysings.

Cara M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cara M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagverblyf, al wou ons langer bly!

Ek en my man het dit voluit geniet by hierdie huisie. Dit was so skoon en netjies. Die slaapkamer was ietwat klein, maar beslis uitstekende waarde vir geld. Mariëtte was verskriklik vriendelik en sy het beslis aan absoluut alles gedink wat mens sou nodig hê. My man het die braai die meeste geniet en ek die Oreos! Ons sou sommer graag langer wou aanbly, maar is bly ons het hierdie plekkie ontdek vir toekomstige reise. Baie dankie. Dit was puik.

Gert V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aandag aan detail.

Alles waarvoor mens kon vra en meer! Gaan loer gerus self...

Hans T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en veilig.

Heel aanvaarbaar met goeie prys.

Gerhard U - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard U
Gesin met klein kinders

'n Plesier!

Alles wat mens nodig het om oor te slaap. Baie skoon en netjies. Veilige parkering. Sien julle weer.

Roelien V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, puik veilige selfsorg akkommodasie.

Netjiese selfsorg akkommodasie vir een nag. Selfs vir paar dae om Graaff-Reinet te verken. Pragtig.

Dubois D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dubois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens.

Dankie! Dit was puik bemark en diens is uitstekend.

Rudolph B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph B
Gesin met klein kinders

Verskriklik lekker en netjies.

Was maklik om te kry, baie netjies en elke sent werd.

Johannes P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aandag aan detail gegee!

Daar was nie ‘n ding waaraan die eienaars nie gedink het nie. Volledig ingerig om als so gemaklik moontlik te maak vir die gaste!

Nico K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, waarde vir geld oornag-akkommodasie.

Baie vriendelike mense, waarde vir geld oornag-akkommodasie. Kinders het koekies gebak en vir ons gebring. Baie gasvry en ons regtig laat welkom voel, sal definitief weer daar oorslaap.

Tecia G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tecia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Ons was gemaklik. Geriewe was skoon en netjies. Dankie.

Johandre S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johandre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies plekkie.

Met die aankoms in Graaff-Reinet het die GPS ons gelei na die blyplek. Aanvanklik gedink dit is bietjie 'n 'dodgy' area, maar toe ons aankom by die plekkie het ons 'n baie netjiese, skoon plekkie gekry. Die parkering is agter 'n elektriese veiligheidshek. Die diens was baie goed. Ek het vooraf gereël laat hulle vir ons 'n braaier en hout uitsit sodat ons sommer kan braai en dit was alles baie mooi reggesit vir ons. Wat my baie beïndruk het, was die sleutelkluis wat jy die kamer se sleutel in bêre, sodoende kan jy weer die vroegoggend ry sonder om iemand wakker te maak en net die sleutel in die kluis toemaak met die geheime kode.

Johannes M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos altyd die moeite werd!

Seker nou die agtste keer wat ons daar oorbly. Die ideale oornagstop. Die area is stil. Alles is daar wat 'n mens nodig het en dit is skoon.

Dup D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dup D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles in een.

Alles ingesluit wat ek benodig het om te geniet.

Ina D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Splinternuut, silwerskoon, baie vriendelike gasvrou, heerlike bed en stort. Waarvoor kan jy meer vra?

Ek en my man was regtig ingenome met ons verblyf in die pragtige Graaff-Reinet. Ons blyplek het alles nodig gehad sodat ons kon eet, bad en slaap. Die splinternuwe verblyf is keurig ingerig en ek sal definitief hierdie slaapplek aanbeveel en self weer daarvan gebruik maak indien die kans hom weer sou voordoen.

Stanley R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley R
Enkelreisiger

Dis soos om by die huis te wees.

Klein, pragtige, skoon plekkie. Netjies en definitief waarde vir geld.

Chris P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Baie lekker gebly. Skoon, netjies en gerieflik. Vriendelike en gasvrye ontvangs.

Kelsy F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelsy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het my verwagtinge oortref.

Kliëntediens is baie goed.

Marchant V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marchant V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, goeie diens, waarde vir geld.

Die eenheid waar ons gebly het was baie skoon en netjies gewees. Dit het alles wat nodig is vir 'n selfsorgeenheid. Ons het die stilte / rus en vrede baie geniet. Beveel die eenheid hoogs aan vir ander gaste.

Richard K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Richard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Die plek was baie skoon en netjies. Die slaapkamer self is ietwat klein.

Caroline M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will stay here again if in the area!

I have already informed Mrs Burger of some extra ideas she could use.

Linda H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese selfsorg-eenheid.

Baie oulike selfsorg-eenheid. Netjies en 'n baie rustige omgewing.

Anieka V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anieka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies.

Pragtige, klein, moderne en privaat plekkie. Perfek vir 'n paartjie. Alles in gehad wat ons nodig gehad het. WiFi en DStv was 'n lekker bonus! Sal definitief die plekkie aanbeveel.

Adele B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf, Mariëtte is amazing!

Ons het een aand oorgeslaap en die verblyf was fantasties! Uiters netjiese en lekker knus plekkie. Ek was ook dol oor al die detail in die plekkie. Baie tuis gevoel.

Wayne S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie gemaklik.

Ons het lekker gebly in die huisie. Was skoon en baie netjies. Bed was gemaklik met genoeg kussings en komberse. Perfek vir oornag se rus stop of om net weg te kom. Veilige af straat parkering.

Jerry K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry K
Gesin met klein kinders

Skoonste verblyf met ons hele trip!

Ons was baie tevrede gewees, toe ons eers sien hoe skoon en netjies die woonstel was was dit beslis 'n lekker stop vir oornag rus. Die chocolates hier en daar was groot verrassing vir die kleinding en selfs baie lekker omdat dit nie alledaagse bekende chocolates was nie. Sal hierdie plek beslis vir enige iemand aanbeveel, dit is ook toegerus om langer oor te bly aangesien daar braaigeriewe is en die woonstel ten volle toegerus is.

Dries D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflik.

Gerieflik as oornag vir reisigers. Met my rug probleem het ek die matras op die bed te dun gevind en hy slaap te hard vir my. Beveel aan om 'n "hotplate" te voorsien.

Zelda S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, volledige verblyf.

Die plekkie is baie goed toegerus. Pragtig skoon.

Amanda B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice!

Oulike plek, netjies, skoon, als wat jy nodig het vir oornag.

Tanya C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste oornagfasiliteit in Graaff-Reinet.

Ons was op soek na 'n oornagplekkie in Graaff-Reinet om die lang pad na Knysna net so bietjie korter te maak. Die plekkie is perfek! Dit is veilig, super netjies en skoon en pragtig! Die perfekte oornagfasiliteit in 'n mooi dorpie. Dit is 'n selfsorg en het alles wat jy sal benodig - dit was amper te perfek vir net een nag en sou ons beslis langer kon bly. Baie goeie waarde vir geld! Sal aanbeveel vir enige paartjie vir oornag of 'n kort wegbreek. Mariette was ook baie vriendelik en ons het nooit ontmoet nie en net per sms gesels. In 'n mate was dit lekker om te kon kom en gaan sonder om gesteur te word en was die manier hoe ons kon in en uitklok vir ons ideaal.

Barbara V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara V
Saam met vriende

Skoon en netjies e