LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 4 Michael Place | LekkeSlaap
+16

4 Michael Place

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 4 Michael Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cherise C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise C
Besigheidsreis

Lieflik en kalmerende atmosfeer.

Ek kan die akkommodasie vir enige persoon aanbeveel. Die tuiste bied rustigheid en baie oop spasie. Baie veilig, voertuie word agter 'n geslote hek geparkeer binne die erf en in 'n veilige kompleks. Die gasheer en -vrou is lieflik en gaan uit hul pad om 'n persoon welkom te laat voel. Hulle luister waarvanaf jy kom en bied jou 'n stukkie herinnering sodat jy nie te veel hoef te verlang na jou tuiste nie. Elke persoonlike versoek word na geluister en akkommodasie word volgens jou versoek aangepas. Lekkerste badkamer en groot, gerieflike bad om 'n mens se studie- of werkstres met 'n borrelbad te laat verdwyn. Definitief 'n vereiste om minstens een keer hier oor te slaap.

Gcobisa N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gcobisa N
Enkelreisiger

Home away from home.

Such a beautiful, quite and clean place to book at. Ivan the owner is exceptionally friendly.

Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Michael Place, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWkgNTvyBZxAU5zgUQNUYmLTDVVdlGcxqXjBf9J5S6WVp4t6Uzu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4 Michael Place Dunvegan 1609 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.15765 28.15299
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!