LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 4 Michael Place | LekkeSlaap
+16

4 Michael Place

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Michael Place, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

4 Michael Place bied gehalteverblyf vir paartjies of sakereisigers in Dunvegan, Edenvale. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 klein kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 Michael Place sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 4 Michael Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 4 Michael Place, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Gaste dink 4 Michael Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Michael Place, Dunvegan, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWkgNTvyBZxAU5zgUQNUYmLTDVVdlGcxqXjBf9J5S6WVp4t6Uzu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4 Michael Place Dunvegan 1609 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.15765 28.15299
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!