4 Ocean Tides

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

4 Ocean Tides is 'n gerieflike gemeubileerde woonstel met slaapplek vir 2 in Seepunt, stapafstand vanaf die strand en die promenade.

Dié ateljeewoonstel het 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en beddegoed word voorsien. Daar is ook Wi-Fi en lugversorging.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Die oopplan-sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Die woonstel lei na 'n balkon met sitplek en 'n pragtige uitsig op die berg.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike sitkamerarea sowel as 'n swembad. 'n Hysbak is beskikbaar. Daar is ook privaat onderdakparkeerplek in die kompleks.

Die kompleks is slegs 3 km vanaf die V&A Waterfront, Kaapstad-stadion en die middestad.

Slaapplek

'n Bespreking by 4 Ocean Tides sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4 Ocean Tides gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false