Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 On Highworth

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highworthstraat 4b, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

4 On Highworth bied stylvolle selfsorgverblyf naby die MyCiTi-busroete in Seepunt. Dit is ook naby die V&A Waterfront, Groenpunt, KIKS en verskeie plaaslike winkels en restaurante.

Verblyf word aangebied in 'n tweeslaapkamer-dakwoonstel met 'n privaat swembad en dek op die dak, of in 2 tweeslaapkamer-tuinwoonstelle, of in 2 ateljeewoonstelle vir enkelreisigers en paartjies. Al die eenhede onder die dakwoonstel deel 'n gemeenskaplike agterstoep, plonspoel en braai-area.

Die tweeslaapkamer-tuinwoonstel het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en ingeboude kaste, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-sitkamer het DStv, gratis WiFi en lei na 'n oopplan-eetarea in die kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg-verblyf met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Gaste het toegang tot 'n tuintjie. Voorafbetaalde elektrisiteit is ingesluit en die woonstel word elke derde dag skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae, vir gaste wat langer kuier.

Die tweeslaapkamerwoonstel met 2 badkamers het slaapplek vir 4 gaste en die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en albei kamers het 'n TV. Die oopplan-leefarea en -eetarea lei na die kombuis, Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n privaat dek met 'n sitarea en 'n gasbraai wat slegs vir gaste van die eenheid beskikbaar is. Daar is 'n agterstoep met 'n plonspoel en braaigeriewe wat deur die eenhede gedeel word.

Eenheid 4A het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei die kamers het dubbelbeddens. Die tweede slaapkamer is kleiner en het ’n Murphy-bed teen die muur. Gaste het eksklusiewe gebruik van die binnehof en daar is ’n gemeenskaplike swembad.

Die eenheid met 2 slaapkamers en 2 badkamers het slaapplek vir 4 gaste en het gratis WiFi.

Seepunt bied aan besoekers 'n verskeidenheid koffiewinkels, restaurante, kroeë, musiekklubs en 'n lieflike promenade waar gaste kan wandel. Tafelberg, Robbeneiland, Kasteel de Goede Hoop, Distrik Ses en die Bo-Kaap is naby Seepunt.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 45 resensies vir 4 On Highworth
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 10

Ligging

  • Highworthstraat 4b, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 On Highworth het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highworthstraat 4b, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZDYxNzA4LWRjZmQtNDIzNC05MWJiLTAxODFjMmU4NjI2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 4b Highworth Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.913196 18.392912
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem