4 on Rainbow Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

4 on Rainbow Guest House is 'n ruim selfsorgkothuis wat in Cowies Hill Park tussen Pinetown en Westville geleë is. Dis net 'n entjie se stap vanaf verskeie geriewe in die omgewing.

Dié kothuis is volledig ingerig, het 'n eie ingang en is op die eienaar se perseel geleë. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer en die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed kan ook vooraf gereël word. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n bad, stort en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond en stoof. Die oopplan-eetarea het 'n etenstafel en is langs die sitkamer wat 'n TV met DVD-speler en sekere DStv-kanale het. Die leefarea lei na die baksteenvloer-stoep met braaigeriewe en 'n swembad met 'n net.

Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is veilige onderdak parkeerplek vir 2 voertuie en dit werk met afstandbeheertoegang. 4 on Rainbow Guest House is naby skole, kolleges en winkelsentrums.

Die eiendom is ook net 20 minute se ry vanaf Durban se middestad, uShaka Marine World en die hawe, om maar net 'n paar besienswaardighede te noem.

Slaapplek

'n Bespreking by 4 on Rainbow Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4 On Rainbow Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za