Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 on Regent

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir 4 on Regent
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jhanecke E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jhanecke E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie goed toegerus. Hulle dink aan alles, selfs heerlike masjien koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ons verwag het!

Hierdie plekkie is perfek vir 'n egpaar vir 'n naweek weg of selfs 'n enkel persoon. Die kamer is goed deurdink en baie netjies, skoon en warm. Ons het slegs een aand gebly, maar sou maklik 'n hele naweek hier kon spander. Ons sal weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerry J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place.

Very special. Very tranquil and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, quiet location.

Just what we were looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gf E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gf E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the town of Greyton.

The cottage was cosy and had nice finishing touches and all the modern appliances.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Rustig.

Die aandag aan detail is 'n pluspunt. Privaatheid word hoog op prys gestel. Persoonlik verkies ek selfsorg, maar die fasiliteite is voldoende vir 'n naweek- wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, clean and well fitted garden cottage.

4 on Regent is a wonderful place to get away. The garden cottage is neat and beautifully furnished. We loved staying here and enjoyed the privacy of the outside space. The open-plan toilet is not for everyone though. However, there is a movable partition that does help a bit. It’s a bit of a walk from the restaurants etc. but that’s not a problem. If you’re planning on preparing your own food, this might not be the place for you, except if you’re a microwave chef. Greyton is a gorgeous little village, and I hope to stay over at 4 on Regent in the future. It’s a great place for a weekend getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willi V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende wegbreek vir 2.

4 On Regent is 'n fantastiese wegbreekgeleentheid vir 2 mense. Ons wintersbesoekie het gesorg dat die vuurmaakplekkie behoorlik gebruik word waarvoor daar genoeg hout voorsien was. Dit is baie privaat, daar is 'n lekker stoep om op te kuier. Mikrogolf vir ietsie warm maak is daar, maar dit is nie 'n volle selfversorgende eenheid nie, besoek eerder die restaurante in die dorp. Yskas, ketel en koffiemasjien is voorsien met nodige eet- en drinkgerei. Die ligging was vir ons net te ver van die eetplekke af om nie te wou stap nie, maar aangesien dit uiters koud was sou stap nie 'n opsie wees nie. Dit is iets om in gedagte te hou vir mense wat dalk eerder sou wou stap as voertuig gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lex K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie besonders en privaat.

Gerieflike, knus studio. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Greyton is tops.

Ons het die stilte en die mooi omgewing baie geniet. 4 On Regent is netjies en goed ingerig om 'n mens se verblyf gerieflik te maak. Ons het die ekstra bederfies soos die beskuit, muesli, yoghurt ens geniet en het waardeer dat daar 'n ekstra sjokolade neergesit is vir my man se verjaarsdag. Hoewel die badkamer oop is, het die opvoubare skerm privaatheid by die toilet geskep. Sal aanbeveel dat daar 'n skottel voorsien word om die skottelgoed te was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie besonders. Sielsverreikend.

4 On Regent het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n rustige wegbreek. Dit was die klein dingetjies wat my veral opgeval het. Heerlike muesli, beskuit en koffie wat gasvrou gelos het. Yoghurt, melk en water in yskas. Selfs sjokelade'tjie. Die pragtigste staproetes was binne ons beteik en die Saterdagmarkie in die dorp 'n absolute moet om by te woon. Heerlike en verskeidenheid eetplekke en genoeg winkeltjies om in rond te snuffel. Gasvrou baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons verblyf daar aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rohann S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil, gerieflike plekkie.

Super netjies en skoon plekkie en die kaggeltjie was tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri V
Enkelreisiger

Skoon, rustig en lieflik.

Elegant en privaat. Die plek is presies wat ek nodig gehad het. Ideaal vir reisigers met honde. Skoon, rustig en lieflik. Ek sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Greyton is pragtig en 4 on Regent is 'n heerlike ontspanplekkie. Daar was wel nie daaglikse skoonmaakdiens soos aangedui op die geriewe nie, maar dit het geensins gepla nie, omdat ons in elk geval heeldag besig was om die dorp se skoonheid in te neem. Die heerlike ontbytbederfies (muesli en yoghurt en beskuit) was fantasties, so ook die eksklusiewe Greytonsjokolade en -lyfprodukte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek. Lekker gekuier.

Baie dankie vir al die ekstra eet goedjies wat jul gegee het. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Deon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bathing and toilet facilities not private.

The toilet forms part of the room with no structural division.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Die blyplek is baie privaat en daar is baie stapplek naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional

Outstanding value for money. Beautifully decorated with excellent linen, towels and amenities. Lovely garden setting. We really appreciated the rusks, granola, yogurt and Nespresso machine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza K

Lekker gebly, baie mooi plekkie.

Sal die plek enige tyd aanbeveel. Net die toilet kan meer privaat wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en rustige verblyf.

Die akkommodasie was baie netjies ingerig, ver verwyder en heeltemal privaat van die hoofwoning. Die onderdakstoep is gesellig en omring deur bome met baie voëls, met gerieflike stoele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, heerlike gastehuis.

Baie dankie vir puik waarde! Lieflike rustige omgewing. Die tuin is 'n lushof van voëltjies. Netjies en skoon en keurige verblyf met 'n kaggel. Heerlike ligte ontbyt met die beste koffie. Beslis 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella V

It was truly wonderful to stay at 4 on Regent!

I can't recommend this accommodation highly enough. We had such a lovely time. The flat is really beautiful and the garden is full of the sweetest little birds. We made a fire every night and genuinely rested due to the well-designed and serene aesthetic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Global Accommodation Caromien L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Global Accommodation Caromien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks. Stylvol. Uitstekend toegerus en baie goed geleë.

Die spasie is modern, gesofistikeerd met luukse afwerkings en toerusting. Dit is goed ingerig vir alle seisoene. Dit is in 'n veilige area, stapafstand van restaurante en winkels. Dit word omring deur pragtige tuine met volop voëllewe. Die gasvrou gaan die ekstra myl in fynere besonderhede om haar gaste te bederf. Uitstekende waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi, rustig.

Lekker staproetes, baie rustig en stil. Ons het die birdfeeder met al die verskillende voëls in die tuin baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly en die kaggelvuur was 'n wenner vir die nat winterdae. Effens moeilik om eet- en breekware skoon te maak, aangesien daar geen opwasgeriewe is nie, maar verder was ons baie tevrede!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeani L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeani L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en netjiese blyplekkie.

Pragtige en goed ingerigte blyplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf

Netjies en baie goed toegerus. Alles in die eenheid is van goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great tranquil setting with all the basics needed for a short breakaway.

Stayed there for a three day breakaway and property was more than suitable to cater for all our needs. Would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Annemarie was die perfekte gasvrou!

Pragtige plekkie in 'n pragtige tuin in 'n pragtige dorpie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-pierre D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolutely lovely stay, especially as the cottage is very well-equipped with wonderful personal touches that just makes one feel at home.

Anne-Marie is a wonderful host and I will definitely be back. Greyton is also such a lovely town and the hiking trails are wonderful! Dog-friendly which is a bonus and things such as rusks, milk, tea, coffee, Nespresso pods, wood etc. all provided upon arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik!

Baie netjies en skoon. Eienaars het moeite gedoen om dit ekstra spesiaal vir ons te maak. Vars beskuit, muesli, melk, water en jogurt in yskas. Naby restaurante. Ons sal beslis weer hier bly in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, comfortable and beautifully decorated cottage. Loved the little extras like water, milk, good coffee and yogurt provided. Walking distance from the shops.

Greyton is a beautiful, peaceful, scenic location. Abundance of trees, flowers and roaming horses.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tidy, beautiful, with attention to detail.

Anne-Marie went over and above to make our stay comfortable. Even though it's nice and small, 4 on Regent has everything you need!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yoshka D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoshka D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning little place. Perfect for a quiet romantic getaway. Will definitely be back.

We are in love with this place. It is so quiet and tranquil. It was a bit smaller than expected, but still absolutely perfect. We cannot wait to go back again and just relax and unwind. The place was also spotless. we will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Pragtige juweel in ’n pragtige dorpie.

Die cottage is pragtig met alles wat jy nodig het. Dis in ’n boomryke, rustige omgewing. Die heerlike eetgoed was ’n ekstra bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies. Goed beplan. Vriendelike eienaar.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenobia G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Allerlieflike plekkie. Heerlike kaggel, wonderlike voëlkyk, voerder met voëlboek. Alle geriewe uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliantly and romantically cosy hideout for 2!

4 on Regent is a lovely little secluded cottage at the top of Greyton, near the reserve and mountain side. It provides all the needs (and more) that a couple might need for a weekend getaway for the Greyton experience. The little special touches that the owner (Anne-Marie) brings to the stay were much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, ontspannend, goed vir die siel en prentjiemooi.

Oulike plekkie, goed toegerus, baie mooi en modern, baie ontspannend met 'n lekker area vir buite sit onder die bome en die natuur en skoonheid ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, incredible attention to detail, highly recommended!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful stay.

Delightful stay in convenient and well-priced accommodation within walking distance of the town centre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great for those who love eating out in Greyton.

Great birding location in leafy garden. Comfortable accommodation with unexpected extras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Knus plekkie waar ons veilig gevoel het.

Vriendelik ontvang. Alles skoon en netjies, gerieflike bed. Ten volle toegerus met breekgoed, muesli, yogurt en beskuit, koffie,tee, melk, wat ons baie waardeer het, asook lugversorger, kaggel met benodigdhede en yskassie. Het nie buitebraaiplek gesien nie aangesien dit gereën het. Die onderdak stoep het gesorg dat ons buite kon sit en die tuin geniet, al het dit gesous. Sal dit beslis aanbeveel vir iemand wat 'n private, rustige, veilige naweek in Greyton wil spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Galatia G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Galatia G
Enkelreisiger

A cute space and it was enjoyable.

Was a very pleasant stay. I would return for sure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Oulike ruimte en dit was baie aangenaam.

Was 'n baie aangename blyplek. Sal weer teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-straat 4, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9908931e54bca691b90149990ebb1f9ed2d61df6579d70e2c0ee24d205fa773f7d766b212d26f0be81dab92ed989a34be4c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 4 Regent Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043707 19.614143