4 on Simonsplein

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

4 on Simonsplein is 'n moderne ateljeewoonstel met slaapplek vir 2 in Stellenbosch.

Dié oopplan-woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié lugversorgde woonstel het WiFi en kabel-TV en lei na 'n sonnige balkon.

Kelderparkeerplek is beskikbaar en die kompleks het 'n hyser. Rook is verbode in 4 on Simonsplein, maar gaste is meer as welkom om op die balkon te rook. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Geen partytjies of geleenthede word in die eenheid toegelaat nie. Let asb. daarop dat daar 'n kans van geraas is; die woonstel is reg langs besige restaurante.

4 on Simonsplein is stapafstand vanaf die dorpskern wat 'n rits koffiewinkels, restaurante, kroeë, museums en kuns galerye bied. Die botaniese tuine en die Eikestad Mall is ook naby.

Slaapplek

'n Bespreking by 4 on Simonsplein sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4 On Simonsplein gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false