4 Sanctuary SAN004

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

4 Sanctuary SAN004 is 'n selfsorghuis in 'n woonbuurt in Zimbali Coastal Estate. Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en dit is net 'n paar minute van die landgoed se privaat strand af.

Gaste het toegang tot die geriewe in die oord. Die huis bied lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens met slaapplek vir 4 kinders. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, yskas, stoof, oond, mikrogolf, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met DStv (Premium). Die huis het 'n houtdek met braaigeriewe.

Die landgoed het 'n gemeenskaplike braai-area en swembaddens, 7 restaurante, 'n 18 putjie-gholfbaan en Pro Shop, 'n spa, 'n goed toegeruste gimnasium, 'n privaat strand en nog vele meer.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4 Sanctuary SAN004 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 440 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | b[email protected]

// Hotjar AB false