4 Sanctuary Villa SAV001

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

4 Sanctuary Villa SAV001 is 'n selfsorghuis in Sanctuary Villas, 'n ontwikkeling in Zimbali Coastal Landgoed.

Dié huis spog met moderne dekor en beskik oor lugversorging, 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers is met dubbelbeddens ingerig en die badkamers met 'n bad of 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, oond, ketel en wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n patio met buitemeubels langs die swembad. 'n Gasbraai is beskikbaar.

Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area, 'n gholfbaan, 7 restaurante, 'n spa, 'n gimnasium en 'n privaat strand waarvan gaste gerus gebruik kan maak.

Slaapplek

'n Bespreking by 4 Sanctuary Villa SAV001 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4 Sanctuary Villa SAV001 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 355 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false