Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Seisoene

Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R400
per eenheid
Beskrywing

Die oopplan-enkelwoonstel het geen see-uitsig nie en dit is aan die agterkant van die gebou. Dit is die perfekte oornagstop en ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Die wasbak is buite, onder die dak by die braai-area. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nie 'n TV in die eenheid nie. Die eenheid het nie 'n see-uitsig nie. Die kombuisie is ten volle toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorgverblyf met beddegoed word voorsien.

Huisreëls

Bring asseblief jou eie strand- en badhanddoeke saam.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid is 'n ten volle toegeruste woonstel met 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n aparte toilet en 'n oopplan-eetkamer en -kombuis. Daar is ook 'n TV met DStv. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie en daar is 'n slaapbank in die leefkamer met slaapplek vir 2 kinders.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorgverblyf met beddegoed word voorsien.

Huisreëls

Bring asseblief jou eie strand- en badhanddoeke saam.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
4-slaapkamerhuis
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het 4 slaapkamers, 1 badkamer met 2 aparte toilette, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer en eetkamer, 'n aparte leefkamer en 'n dek wat noord front en 'n see-uitsig bied. Daar is 'n TV in die sitkamer met volledige DStv. Daar is 'n braai-area op die dek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorgverblyf met beddegoed word voorsien.

Huisreëls

Bring asseblief jou eie strand- en badhanddoeke saam.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luckhoffstraat 16, Tergniet, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2ZGMwNDM4LWNmODAtNDRjNi1hNGJmLTJhMDAzYTdiMDE2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 16 Luckhoff Street Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.069702538662 22.191127538681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem