4 Solymar

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 18 Oktober 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

4 Solymar is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Warner Beach, 'n kusdorpie suid van Kingsburgh. Die kompleks is binne maklike bereik van 'n veilige swemstrand, winkels, restaurante en verskeie besienswaardighede.

Dié eenheid is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en bied gedeeltelike see-uitsigte. Die slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed met ingeboude kaste. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n gerieflike stort het.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kookgerei. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv Familie pakket beskikbaar. Die leefarea beskik oor plafon waaiers met deure wat oopmaak op 'n groot stoep. Die leefarea lei na 'n balkon met privaat braaigeriewe, 'n eetarea en 'n uitsig oor die swembad area en see.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad en onderdak parkeerplek binne die kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by 4 Solymar sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4 Solymar gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 R658 per nag (plek vir 5)

Kry 30% af vir verblyf voor 18 Oktober 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false