Warner Beach Akkommodasie by 4 Solymar | LekkeSlaap
+19
+19

4 Solymar

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir 4 Solymar
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rene J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gekuier. Die area was ongelukkig te stil vir tieners wat heeltyd iets wou doen.

Odete D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odete D
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay at 4 Solymar, it was very secure and near the beach.

Can be recommended and very safe

Campbell D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Campbell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, baie gemaklik, alles beskikbaar wat mens nodig het en naby aan alles.

Baie lekker plek om te bly alle diens wat ontvang was, was uitstekend. Eurika baie behulpsaam gewees ons baie tuis laat voel. Baie dankie.

René D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Eureka, wat ons ontvang en afgesien het, was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie, Eureka.

Lindie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie S
Saam met vriende

The place was very beautiful and clean. We enjoyed ourselves, highly recommended.

We had an awesome weekend at 4 Solymar. The place was clean, beautiful and spacious. The host was very friendly. What you see on the pictures is what you get there. Thank you so much.

Denzel N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzel N
Gesin met klein kinders

Too good.

I thank Eurika for everything.

Johann S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Gesin met tieners

Heerlike verblyf in 'n netjiese woonstel.

'n Netjiese tweeslaapkamerwoonstel teen die prys van meeste eenslaapkamerwoonstelle. Met 'n see-uitsig. Sal volgende keer weer daar bespreek!

Vanaf R698
per nag (plek vir 5)
Vanaf R698
per nag (plek vir 5)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R698
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Alexanderstraat 20, Solymar 4, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvWoSe4yAgWR7nEylDnY9LmLxfXfUCT6RSfQ774UtZjfRoVw9BR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R698  per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 20 Alexander Street 4 Solymar 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.092816 30.8611
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za