Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 The Mews

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 120, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 782 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

4 The Mews is 'n moderne selfsorg-dorpshuis in 'n stil en veilige kompleks wat uit 8 meenthuise bestaan. Dis goed geleë, stapafstand vanaf die winkels, restaurante, galerye en ander geriewe in Clarens.

Die eenheid is goed toegerus en bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die meenthuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Daar is 2 badkamers. Die hoofbadkamer het 'n bad, stort en 'n toilet, en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n vierplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, 'n dompelkoffiepot, kombuistoebehore en meer as genoeg breekware, eetgerei en glase. Komplimentêre tee, koffie, romer en suiker word voorsien om mee af te skop.

Die ruim oopplan-leefarea het teëlvloere en die eetarea lei na 'n klein, privaat vermaakarea wat op Clarens se pragtige berge uitkyk. Al die vertrekke het ondervloerse verhitting.

Daar is ook volle toegang tot DStv, Netflix en WiFi. Die huis is volledig omhein om troeteldiere veilig te hou. Twee klein troeteldiere word toegelaat teen 'n ekstra koste per troeteldier per dag.

Daar is 'n enkelmotorhuis en parkeerplek vir nog 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 The Mews sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir 4 The Mews
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoofstraat 120, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 4 The Mews het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 782
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 782
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 120, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2615478373b0195e76a2a195945b2b6b68ee024cb88069044d4705b2c674d08c72cd51d400a5cedcd92a761996a2da12ec5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 782 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 120 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519087001336 28.417026877771