Zimbali Akkommodasie by 4 Weavers Pond | LekkeSlaap
+16

4 Weavers Pond

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  19 Weaver Pond Rylaan, , Dolfynkus, 4401, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

4 Weavers Pond is 'n selfsorgvakansie-villa wat in die Zimbali Kusoord aan die Noordkus geleë is. Dis ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na gerieflike, luukse verblyf met 'n verskeidenheid geriewe op die perseel.

Hierdie dubbelverdieping-villa het lugversorging en dis smaakvol ingerig. Die villa het 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. Op die onderste vloer is daar 2 en suite-slaapkamers met dubbelbeddens.

Jy betree die huis op die eerste vloer wat beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer, 'n kroeg, 'n eetkamer, 'n kombuis en 'n dek reg rondom met 2 eetareas buite. Die kombuis beskik oor 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Boonop is daar 'n beskutte dekarea buite met gemaklike sonstoele en 'n verhitte swembadjie. Daar is ook 'n klein kantoor bo met WiFi.

Die villa het 2 onderdakparkeerplekke en 'n daaglikse skoonmaakdiens, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Die landgoed het swembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, tennis- en muurbalbane, 'n restaurant, 'n kroeg en 'n veilige strand waar gaste 'n verskeidenheid watersportsoorte kan geniet op versoek.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • 19 Weaver Pond Rylaan, , Dolfynkus, 4401, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  19 Weaver Pond Rylaan, , Dolfynkus, 4401, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNjU3MzhjLTdmNjItNDUzYS1iNzdlLWQxNDdjMDYzMDU4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 900  per nag (plek vir 8) 19 Weaver Pond Drive Zimbali Beach Estate 4401 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.550121 31.199966
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za