4 Wessel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

4 Wessel is 'n gerieflike selfsorghuis sowat 200 m vanaf die Agulhasstrandfront, die suidelikste dorp in Afrika.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 2 leefareas. Drie van die kamers het elk 2 enkelbeddens. Die vierde kamer het 4 enkelbeddens. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het gemaklike banke en 'n grootskerm-TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die TV is ook aan 'n Anycast-toestel gekoppel.

Die huis lei na 'n stoep en buitebraai-area. Daar is ook 'n ingeboude braai in die sitkamer vir koue wintersaande.

Slaapplek

'n Bespreking by 4 Wessel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4 Wessel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false