Rooihuiskraal North Akkommodasie by 4 You Self-Catering Accommodation | LekkeSlaap
+53

4 You Self-Catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir 4 You Self-Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Petronella L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella L
Gesin met tieners

Wonderlike gasvrou.

Baie behulpsame gasvrou. Smaakvolle binneversiering.

4 You Self-Catering Accommodation's terugvoer

Ronell,
Baie dankie dat julle van my verblyf gebruik gemaak het. Ek waardeer dit.

4 You Self-Catering Accommodation
Adrie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie B
Gesin met tieners

Baie netjies en veilig.

Netjiese, rustige plekkie in die middel van die stad. Mens voel veilig in die kompleks en is naby aan alles in stad. Sal dit definitief aanbeveel.

Carola A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola A
Gesin met klein kinders

Neat and fully equipped. Safe home away from home.

We stayed for 3 nights and could compare it probably to Southern Sun style, comfortable and clean with everything you could possibly imagine, my kids enjoyed board games, WiFi and DStv alongside beautiful cutlery and delicious coffee. Everything you may need is provided in a pleasantly decorated home with a lovely balcony in a peaceful neighbourhood.

Conrad L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly in 'n skoon "cozy" eenheid.

Die ligging was perfek vir ons doeleindes. Toegang deur sekuriteit was maklik en glad nie 'n probleem nie. Parkering was voldoende. Ons het veilig gevoel en die eenheid het voldoen aan al ons behoeftes. My enigste kritiek is dat die "sleeper coach" is eintlik bietjie ongemaklik is en daar moet dalk gekyk word na 'n ander opsie vir slaapplek vir 'n derde persoon. Die eenheid is ontsettend netjies en skoon. Ons sal vir seker weer binnekort gebruik maak daarvan.

4 You Self-Catering Accommodation's terugvoer

Beste Conrad,

Dankie dat julle my verblyf gekies het. Het julle die 'sleeper couch' oop gemaak? Die bank is dan so groot soos 'n dubbelbed.

Groete,
4 You Self-Catering Accommodation

4 You Self-Catering Accommodation
Shirley S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley S
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie dankie vir die diens.

Udette K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udette K
Besigheidsreis

Veilig, maklik en gerieflik.

Hierdie woonstel is ten volle toegerus en tog baie billik. Dit was maklik om by die sekuriteitskompleks in te kom en ek het baie veilig gevoel. Ek sal dit werklik aanbeveel vir iemand wat veral vir 'n paar dae 'n gemaklike woonstel-tipe verblyf benodig.

4 You Self-Catering Accommodation's terugvoer

Udette baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg.

Groete
Zelda

4 You Self-Catering Accommodation
Gordo H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik geleë met 'n vriendelike ontvangs.

As 'n teenwoordiger op die pad, slaap ek gereeld uit en moet ek se is die plekkie een van my gunsteling. Dit is baie central geleë en definitief die geld werd. Mooi skoon, ruim kamer en veilig. Boonop het hulle my vroeër toegelaat en is baie vriendelik. Weereens baie dankie, sal beslis weer kom oorbly.

4 You Self-Catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie, dit beteken vir my baie ek waardeer dit dat julle op my blyplek besluit het.

4 You Self-Catering Accommodation
Alida F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida F
Enkelreisiger

Wat 'n rustige, lekker plek. Ek het lekker gebly.

Ek sal regtig vir julle 'n 5 ster-resensie gee omdat ek so tuis gevoel het. Die verblyf was wonderlik. Beste van die beste.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a quiet, nice place. I had a wonderful stay.

I would really give you a five star review as I felt at home, the stay was wonderful. Best of the best.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

4 You Self-Catering Accommodation's terugvoer

I appreciate your review. Thank you so much.

4 You Self-Catering Accommodation
Stuart B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart B
Enkelreisiger

Netjiese plek waar 'n mens kan tuis wees weg van die huis.

Zelda het n wonderlike plek wat soos my eie huis voel. Dit is naby aan alles wat 'n reisiger nodig het en die beste is dat dit so naby die werk is.

4 You Self-Catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie Stuart. Ek waardeer dit baie.

4 You Self-Catering Accommodation
Sarie L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie L
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon en waarde vir geld.

Pragtige uitleg van die spasie, stil en veilig. Ek kan dit vir seker aanbeveel.

4 You Self-Catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie Sarie. Ek hoop ek kan in die toekoms weer help met julle verblyf.

4 You Self-Catering Accommodation
Keitumetse M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keitumetse M
Besigheidsreis

It's an awesome place.

Great place, awesome location, close to malls, complex and close to my destination (African NDT center). Will definitely go back.

4 You Self-Catering Accommodation's terugvoer

Thank you for your kind review Keitu!
You are more than welcome to stay again.
Kind regards,
Zelda

4 You Self-Catering Accommodation
Selena M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selena M
Gesin met klein kinders

Netjiese plekkie ideaal vir ons gesin met uitstekende diens!

Baie netjies en skoon met al die nodige geriewe om dit net soos huis te laat voel. Kan met vrymoedigheid aanbeveel! Ons sal verseker weer van die fasiliteite gebruik maak. Baie dankie!

Carl G - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Naby winkelsentrum en 'n lekker stil omgewing.

Anton B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Besigheidsreis

Dit was 'n besondere en aangename ervaring.

Ek sal beslis in die toekoms weer van die fasiliteite gebruik maak.

Lita D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lita D

Vriendelik, hulpvaardig en ons het tuis gevoel.

Ruim, netjies en kan kinders akkommodeer.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falcon-straat 4b, Amberfield Crest Landgoed, Centurion, 0156, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8NZ5JVGHyxO3n4hZaxV2HszZUMrkEnAtkIrMRxV02vcnQ0mk5i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 4b Falcon Street Amberfield Crest Estate 0156 Gauteng 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -25.874971743155 28.133151531147
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za