Struisbaai Akkommodasie by 40 Argonauta | LekkeSlaap
+41

40 Argonauta

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Argonauta-laan 40, Argonauta Park, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

40 Argonauta is ’n lieflike vakansiehuis in die kusdorpie Struisbaai. Die huis is stapafstand van die asemrowende sandstrand af.

Dié vyfslaapkamerhuis is ideaal vir kleiner groepe of familie-byeenkomste. Die huis bestaan uit 2 kleiner huise wat deur ’n ruim braaikamer verbind word. 3 van die slaapkamers het elkeen ’n koningingrootte-bed en ’n enkelbed asook ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die 4de en 5de slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed, asook ’n en suite-badkamer met ’n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Elke huis spog met ’n sitarea wat ’n TV het en addisionele geriewe sluit parkeerplek vir 6 voertuie in. Troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël word.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing, soos swem, kajak, branderplankry, visvang, walviskyk, vlieërbranderry en voetslaan.

Slaapplek

’n Bespreking by 40 Argonauta sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir 40 Argonauta
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Argonauta-laan 40, Argonauta Park, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink 40 Argonauta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 13)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Argonauta-laan 40, Argonauta Park, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4MjZjZWIzLWYzMGYtNGVkOC05MzU4LTM2YmViMmExZGY2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 13) 17 5 1 5 40 Argonauta Avenue Argonauta Park 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 12:00 -34.79073 20.045387
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za