Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 Fraser Street B&B

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraserstraat 40, Howick, 3920, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

40 Fraser Street B&B is weggesteek in 'n groot, pragtige tuin met makadamia-, avokado- en ou eikebome wat oorgenoeg skadu bied. Kom ontspan in die vriendelike, plattelandse dorpie met sy ontspanne, landelike atmosfeer. Ontbyt word ingesluit by jou verblyf.

Die B&B bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies insluitend 2 dubbelkamers, 2 gesinskamers en 1 knus wittebrood-suite. Die dubbelkamers het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die gesinskamers bestaan uit 2 skakelkamers met 'n en suite-badkamer. Die wittebrood-suite het 'n aparte ingang en 'n privaat balkon waar jy jou eerste koppie tee of koffie van die dag kan geniet. Alle kamers sluit elektriese komberse en WiFi in.

Tariewe sluit 'n stewige Engelse-ontbyt in wat in die eetkamer of op die patio bedien word. Gaste is welkom om in die leefarea te ontspan waar gesellige vuurtjies in die winter knetter. Daar is ook 'n TV. Oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar en braaigeriewe en vuurmaakhout word voorsien. Gaste kan ook luilekker sit en hul aan die voëls verkyk. Voëls, insluitend uile en houtkappers, kom volop voor. Kinders is welkom teen 'n onderhandelbare tarief, afhangend van hul ouderdom en die aantal kinders wat saamkom.

Howick is die poort na die Middellande Meander wat begin by Howick-watervalle en die Midmardam.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 46 resensies vir 40 Fraser Street B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Fraserstraat 40, Howick, 3920, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 40 Fraser Street B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraserstraat 40, Howick, 3920, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2ZTc3OGU0LWM2MzctNGQzMC1hZWI2LTk4NWE1ZjVhOGNiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 40 Fraser Street Howick 3920 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.479221515267 30.219720262566