40 Key Largo

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 18 Oktober 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

40 Key Largo is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n veilige oordkompleks in Doonside, Amanzimtoti. Die eenheid het pragtige uitsigte oor die see en die swembadarea.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n badkamer met 'n wasbak en 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en kookgerei.

Die oopplan-leefarea het 'n dubbelrusbank en daar is geriewe soos plafonwaaiers en 'n TV met OpenView-kanale. Gaste kan gerus hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.

Die kompleks bied 'n swembad, tennisbaan, muurbalbaan, 'n gimnasium, wasgoeddiens en braaigeriewe en dit is sentraal geleë naby winkels, restaurante en toeristebesienswaardighede.

Die kompleks bied oor direkte toegang tot 'n swemstrand wat deur lewensredders beman word. In die winter kan gaste kyk hoe die dolfyne en walvisse baljaar en selfs die sardienloop sien.

Slaapplek

'n Bespreking by 40 Key Largo sluit in:

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 40 Key Largo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R595 per nag (plek vir 4)

Kry 30% af vir verblyf voor 18 Oktober 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false