LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 403 Kings Apartment | LekkeSlaap
+8

403 Kings Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kings Highway 403, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 R476 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

403 Kings Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in die veilige Lynnwood Mews-kompleks net 3,3 km vanaf die Universiteit van Pretoria.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamers met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n enkelbed en 'n TV in die leefarea.

Die woonstel het 'n terras en daar is 'n tuin, braaigeriewe, gratis WiFi en privaat parkeerplek in die kompleks.

Die Uniegebou is 7 km van die kompleks af en Greenlyn Village is 1,8 km ver. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of gesinne.

Slaapplek

’n Bespreking by 403 Kings Apartment sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Kings Highway 403, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R595
Vanaf R476
per nag (vir 2 persone)
was R595
Vanaf R476
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kings Highway 403, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaEGTZstd6ryv4jK0rQqMahF01rGvJMKUnIZTrSOAK3gsVSuItp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R595, nou Vanaf R476  per nag (vir 2 persone) 403 Kings Highway Lynnwood Glen 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.757460908655 28.258804917294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!