403 Zeezicht
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 146, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
403 Zeezicht is 'n selfsorgwoonstel in 'n kuskompleks in die Strand aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai.
Dié ruim woonstel bied 'n gedeeltelike see-uitsig en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n stapelbed. Daar is 2 badkamers waarvan 1 en suite is.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en skottelgoedwasser. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die gesellige leefarea en die eetarea bied 'n gedeeltelike see-uitsig.
Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area op die sesde verdieping en aangewese parkeerplek op die perseel.
Trekpleisters in die omgewing sluit Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg-wynlandgoedere, Strand Waterpark en Hottentots-Holland Natuurreservaat in.
Slaapplek
’n Bespreking by 403 Zeezicht sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kusweg 146, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 403 Zeezicht het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 146, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom