404 Canal Quays Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

404 Canal Quays Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat met smaak ingerig is. Die woonstel is op die vierde verdieping van die Canal Quays-kompleks naby die V&A Waterfront en die CTICC (Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum).

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot die balkon waar gaste op die buitemeubels kan sit en oor die Waterfront se kanale uitkyk.

Die woonstel het onbeperkte WiFi, lugversorging en verhitting. Gaste het toegang tot 'n ondergrondse parkeerplek en die woonstelkompleks bied 'n gemeenskaplike swembad. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat die stad besoek of vir sake- of enkelreisigers.

Slaapplek

'n Bespreking by 404 Canal Quays Apartment sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 404 Canal Quays Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 169 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za