LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 404 The Piazza | LekkeSlaap
+15

404 The Piazza

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parliament-straat 32, The Piazza 404, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

404 The Piazza is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad met toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium-area.

Die woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank vir kinders.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het plek vir 6. In die sitarea is daar 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het ook 'n studie-area en WiFi.

Die woonstel is in 'n veilige gebou met 'n 24 uur-portier. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by 404 The Piazza sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 404 The Piazza
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Parliament-straat 32, The Piazza 404, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 404 The Piazza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parliament-straat 32, The Piazza 404, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR3K7e0FwFZgJejeYavxjPu6409r50T8rPoomZQeXQTdUngzBJm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 32 Parliament Street 404 The Piazza 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9247598 18.4213457
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem