LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 407 Da Gama Strand | LekkeSlaap
+22

407 Da Gama Strand

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 2 Des 2020 tot 17 Des 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

407 Da Gama Strand is 'n selfsorg-woonstel op die vierde verdieping, met toegang via 'n hysbak, van die bekende Da Gama-woonstelblok in Strand en het 'n pragtige see-uitsig. Die woonstelblok is in Strandweg geleë op die Goue Myl-strand met maklike toegang en is stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede in die area.

Die ruim woonstel het 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. Gaste word versoek om hul eie bad- en strandhanddoeke saam te bring.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense en die sitkamer het gemaklike banke met 'n platskerm-TV met plaaslike kanale.

Daar is 1 parkeerplek in die parkade beskikbaar en 'n besoekersparkeerplek voor die woonstelblok en aan die kant van die woonstelblok. Daar is 'n groot gemeenskaplike swembad met 'n klein swembad, braaigeriewe en 'n pluimbalbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by 407 Da Gama Strand sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir 407 Da Gama Strand
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 407 Da Gama Strand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 6)
was R1 400
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtuK3t771Ut0PpytWdakpDJpzHyZi99eF29h9BlIowvFbPssolG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 120  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 09:00 -34.109140076954 18.821536107796
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!