LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 407 Da Gama Strand | LekkeSlaap
+22

407 Da Gama Strand

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir 407 Da Gama Strand
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Helga B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga B
Gesin met klein kinders

Relaxing, time and money well spent.

Blacky was the best, even though we were a bit late he was still friendly and accommodating. My kids wanted to know when is the friendly uncle coming again. We had a nice relaxing time with the kids despite the weather. Will definitely come back.

Edward H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward H
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en Blackie het 'n mens so gou laat tuis voel.

Heerlik op die strand met 'n toegeboude stoep en ruite wat groot oopskuif. Heerlik om sonsondergang met 'n verversing te geniet. Meubels gaan opgradeer word en was glad nie sleg nie, skoon. WiFi sou 'n bonus gewees het vir besigheid.

Brian B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig oor die see.

Die ruim woonstel reg oor die pad vanaf die strand het gesorg vir 'n lekker en gemaklike familievakansie.

Jaco Z - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco Z

Netjies en skoon. Alles wat jy nodig het met 'n baie mooi uitsig!

Ons het werklik baie lekker gebly. Het 'n konferensie in Stellenbosch bygewoon. Was maar min tuis, maar sal definitief met my familie daar tuisgaan. Alles was perfek volgens my verwagtinge!

Eddie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V
Saam met vriende

Gemaklik en netjiese woonstel.

As daar 'n geleentheid is om my familie na die Wes-Kaap op vakansie te neem sal ek weer verblyf by De Gama verkies.

Vicky P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky P

Waarde vir geld.

Ons sal graag weer volgende jaar boek! See-uitsig, loopafstand van die strand af, net die swembad kort bietjie aandag wat skoonmaak betref.

Lorraine V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Gesin met tieners

Reg oor die swemstrand en heerlik ruim.

Ruim, netjies, veilig, goeie ligging.

Liesele S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer hier bly.

Sal 407 Da Gama aanbeveel vir familie en vriende. Dis baie rustig en veilig.

Ansel J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansel J
Gesin met tieners

Baie lekker!

Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker!

Marike K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike K
Saam met vriende

Die uitsig was asemrowend.

407 Da Gama is 'n lieflike woonstel in Kusweg. Die sekuriteit en woonstel self het aan die verwagtinge voldoen. Dit sou lekker gewees het om 'n gastesepie en sjampoo in die badkamer te gekry het. Vir toeriste wat invlieg en laat in die aand opdaag kan dit ongerief veroorsaak. Ons was verder baie gelukkig met die eenheid en het baie veilig gevoel.

Linda N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda N
Saam met vriende

Goeie uitsig, perfekte ligging.

Die ligging van die woonstel is perfek- fantastiese uitsig en naby geriewe. Woonstel is ruim en goed toegerus. Goeie sekuriteit in 'n goed-onderhoude en aangename woonstelblok.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great view, perfect location.

The location of the apartment is perfect - stunning views and close to amenities. Apartment is spacious and well equipped. Good security in well maintained, pleasant apartment block.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sulette H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette H
Gesin met tieners

Heerlik gekuier. Woonstel was skoon, netjies en baie gerieflik.

Ons kuiertjie was kort, maar baie lekker. Die woonstel is ruim genoeg vir twee volwassenes en drie tieners en heel goed ingerig. Die ligging is ideaal - heeltemal uit die besige Kaapstad, maar ook naby genoeg om sommer vinnig heen en weer te ry.

Bernice M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice M
Gesin met tieners

Loved our time here!

Very neat, fully equipped to make our holiday hassle free. Fantastic view, safe and situated perfectly.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtuK3t771Ut0PpytWdakpDJpzHyZi99eF29h9BlIowvFbPssolG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 09:00 -34.109140076954 18.821536107796
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!